Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.

Help-'n-Senior

Personal message

Borg my per km en maak ‘n verskil in ‘n bejaarde se lewe. As bewusmaking en ook om 'n bietjie verligting te bring aan ons bejaardes, sal ek oor 'n periode van 4 dae, 28 April tot 1 Mei 2018, deelneem aan 'n wedloop wat strek oor 'n 100 km. Daar is soveel van ons bejaardes wat sukkel om van dag tot dag te oorleef. Help my om ‘n verskil te maak in die lewe van ons bejaardes. Die geld word direk aan Solidariteit Helpende Hand betaal wat hierdie ideale help verwesenlik.

To create awareness and to try bring a little joy into the lives of our elderly, I will be taking part in a 100Km walk in the beautiful Bo-Karoo. This will take place over a period of 4 days from 28th April to 1 May 2018. Many of our elderly battle a daily life of having too little, or just the longing for a little attention. Please help me to help them by either sponsoring me per Km or even just leaving a donation. The money is all paid directly to Solidarity Helping Hands which see to it that all this is materialised.

Donations

Name Comment Date Amount
Christo en Annemie Sterkte Henry, lekker stap!!! Oct 22, 2017 R 1 028.20
Lynette Coertze Dankie vir die opoffering vir die seniors Oct 22, 2017 R 205.64
Delwyn Ia maar min maar glo elke bietjie help Oct 11, 2017 R 50.00
Arthur Botha Sterkte Henry Oct 11, 2017 R 1 028.20
Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 2 312.04

Fundraising target

R 100 000.00
Donate

Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand  Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.