Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Steun skrywer Herman Toerien se kankerfonds

Steun skrywer Herman Toerien se kankerfonds

Personal message

Help Maroela Media en die skrywer Herman Toerien om R150 000 vir sy chemo-terapiebehandeling in te samel. 

As 'n skrywer met 'n liefde en passie vir Afrikaans was dit 'n groot hartseer vir Herman toe hy van sy skryfwerk moes afskaal nadat hy weer met kanker gediagnoseer is. 

“Jou ondersteuning help nie net die finansiële druk verlig wat die kankerstryd gewoonlik op 'n pasiënt en sy familie plaas nie maar dit sal ook help om Herman die geleentheid te gee om stres vry deur 'n reeds moeilike proses van behandeling te gaan,” sê Joan, Herman se vrou.

Donations

  • Mar 29, 2019 - R 200.00
  • "Dankie vir die puik artikels! Sterkte!" - Anoniem

  • Mar 27, 2019 - USD $ 14.59
  • "Baie sterkte Herman, mag jy vele krag hê vir al jou behandelings." - Rene

  • Mar 11, 2019 - R 203.00
  • "sterkte" - anon

  • Feb 28, 2019 - R 210.00
  • "Sterkte Herman!" - M Bezuidenhout

  • Feb 27, 2019 - R 514.10
  • "Baie sterkte!" - Anon

  • Feb 14, 2019 - R 514.10
  • "durf, kennis, geloof" - anon

  • Feb 13, 2019 - R 1 028.20
  • "Baie sterkte" - Anoniem

  • Feb 13, 2019 - R 205.63
  • "Beterskap" - Anoniem

  • Feb 13, 2019 - R 205.64
  • "Sterkte" - Emile

  • Dec 17, 2018 - R 1 028.20
  • "Baie sterkte oom! Oom se artikels is altyd ñ hoogtepunt!" - Anoniem

  • Dec 16, 2018 - R 500.00
  • "Baie sterkte Hermann. Met Geloof, Hoop en Liefde. RG" - RG

  • Dec 13, 2018 - R 101.50
  • "Baie sterkte Oom !" - Belinda

  • Nov 30, 2018 - R 102.82
  • "Sterkte en dankie vir al die mooi skryf." - Craig

  • Nov 22, 2018 - R 1 015.00
  • "Sterkte" - Philip Badenhorst

  • Nov 20, 2018 - USD $ 14.99
  • "Sterkte. Ons bid vir u." - Vriend

  • Nov 20, 2018 - R 205.64
  • "Sterke Herman." - Anoniem

  • Nov 15, 2018 - R 200.00
  • "Bid sense sterkte" - Wicus

  • Nov 14, 2018 - USD $ 7.28
  • "Sterkte ons hou jou in ons gebede, sowel as jou familie wat jou bystaan" - Anja Theron

  • Nov 13, 2018 - USD $ 37.86
  • "Sterkte!" - Anoniem

  • Nov 08, 2018 - USD $ 37.83
  • "Oom Herman, ek geniet nou al vir jare jou skrywes hier vanuit New York. Ek help graag en wens jou alle sterkte toe." - Dirk Scheepers

  • Nov 08, 2018 - R 101.50
  • "Get well soon! Never ever give up." - B Schonborn

  • Nov 08, 2018 - USD $ 37.83
  • "Dit is min, maar ek hoop dit help. Word gou gesond!" - Vriend

  • Nov 07, 2018 - R 253.75
  • "Saam kan ons 'n verskil maak." - Joan

  • Nov 06, 2018 - R 205.64
  • "Alle seën op u en die behandeling toegebid." - Anoniem

Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 8 921.14

Fundraising target

R 150 000.00
Donate

Herman Toerien Cancer Cause

Herman Toerien Cancer Cause Logo

Help Maroela Media en die skrywer Herman Toerien om R150 000 vir sy chemo-terapiebehandeling in te samel. 

Please Help Us Spread The Word: 

Share This Campaign