
Hulpfonds vir SA Boere geraak deur die verwoestende veldbrande
- By: Jacques Coetzee
- Short URL: https://www.backabuddy.co.za/hulpfonds-vir-sa-boere
Personal message
Die Suid-Afrikaanse boeregemeenskappe is swaar getref deur die wegholveldbrande, aangeblaas en aangesteek deur politiese dryfvere. RSA staan saam met ons boeregemeenskappe en in samewerking met die TLU SA probeer ons om enige hulp en ondersteuning so ver moontlik aan hulle te gee.
Ons sal boere wat hul huise, implemente, vee en weidings verloor het bystaan. Ons gaan kos vir die oorblywende vee en gesinne koop.
Donations
- Nov 11, 2020 - R 105.75
- "Sterkte aan ons Boere" - RS
- Oct 28, 2020 - R 62.00
- "Sterkte aan ons boere!" - JJ
Statistics
