Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
IMPAK Fietstoer - Bring die HOOP weer terug

IMPAK Fietstoer - Bring die HOOP weer terug

Personal message

Hoërskool Outeniqua se IMPAK-portefeulje is geskoei op die slagspreuk: Wees die verskil wat jy wil sien en span vanjaar met Solidariteit Helpende Hand kragte saam.

Helpende Hand fokus daarop om armoede in Suid-Afrika aan te pak en glo die opleiding van ons kinders en jongmense kan die armoedekringloop vir goed verbreek.

IMPAK glo ook: As dit nie aan jou vat nie, gee jy nie genoeg nie. Daarom pak hulle as bevoorregte kinders weer ’n fietstoer aan om minderbevoorregte kinders te help. Die fietstoer van 23 tot 27 Junie strek oor 525 km vanaf George tot in Worcester.

Die hooffokus van die projek is om geld vir ’n plaaslike skool in te samel. Dié skool, Laerskool Herold, is sowat 30 km vanaf George geleë en die leerders kom uit huise waar finansies druk.

Die doel van die projek is om vir dié skool ’n preprimêre klas te bou. 14 preprimêre leerders ontvang tans onderrig in ’n 2m x 3m stoorkamertjie. Die geld sal ook gebruik word om minderbevoorregte kinders in die omgewing te help.

IMPAK en Helpende Hand wil weer HOOP bring vir kinders, die toekoms van ons land, wat hoop verloor het.

Donations

  • Jul 11, 2018 - R 10 010.00
  • "Met elke trap het julle weer hoop gebring" - Riaan en Teresia

  • Jul 10, 2018 - R 102.82
  • "Awesomeness " - Colette

  • Jul 10, 2018 - R 514.10
  • "Good work" - Elrie neethling

  • Jul 06, 2018 - USD $ 90.00
  • "Mooi project! Trots op jullie!!!" - Belgian Friends

  • Jul 04, 2018 - R 473.72
  • "PayPal" - G HAWKEN

  • Jul 02, 2018 - R 3 290.24
  • "Julle is 'n inspirasie vir baie!!" - Trotse ondersteuner

  • Jul 02, 2018 - R 205.64
  • "Baie inspirerend! " - Isabella Venter

  • Jul 02, 2018 - R 1 028.20
  • "Julle is almal ysters! Trots op ons Kwaggas." - Alet Potgieter

  • Jun 30, 2018 - USD $ 36.44
  • "Coeter" - Coetzer

  • Jun 27, 2018 - R 308.46
  • "Julle is awesome !!" - Colette Rossouw

  • Jun 27, 2018 - R 1 000.00
  • "Trots op julle poging, dankie vir julle opoffering. " - Casper en Irene Brink

  • Jun 27, 2018 - R 1 010.00
  • "Wij denken aan jou,veel succes Elri" - Charl Neethling

  • Jun 26, 2018 - R 3 084.60
  • "Trots op julle almal. " - Anonymous

  • Jun 26, 2018 - R 600.00
  • "Ons dank aan julle en bid vir julle, Elka. Tannie Ronell" - Ronell du Plessis

  • Jun 26, 2018 - R 100.00
  • "Baie sterkte en geniet elke oomblik!!" - Francois en Gina

  • Jun 26, 2018 - USD $ 61.56
  • "We are happy to support your efforts." - Engela Korkowski

  • Jun 25, 2018 - R 100.00
  • "BRING DIE HOOP WEER TERUG, LEKKER EELS!!" - Gené

  • Jun 23, 2018 - R 1 028.20
  • "Great werk wat julle doen hoor" - Elri

  • Jun 21, 2018 - R 2 000.00
  • "Julle is awesome!! Ieder en elk gee soveel van hul self!! Well done!!" - Elri

  • Jun 21, 2018 - R 500.00
  • "Stephan Gerber" - Bennie

  • Jun 20, 2018 - R 1 028.20
  • "Spesiaal vir jou...want ek weet jou hart en siel is hier in." - ~ vir Elandi R

  • Jun 20, 2018 - R 102.82
  • "Waar is die Kwaggas se ondersteuning?" - Anonymous

  • Jun 20, 2018 - R 1 010.00
  • "Ons geniet dit." - Mire Reinstorf

  • Jun 20, 2018 - R 5 010.00
  • "Wonderlike projek! " - Anonymous vir Elri

  • Jun 19, 2018 - R 900.00
  • "Julle is awesome !" - Mia Clark

  • Jun 19, 2018 - USD $ 378.91
  • "Karla Viljoen" - A Viljoen

  • Jun 19, 2018 - R 51.41
  • "Julle is die verskil!!!" - Marli

  • Jun 19, 2018 - R 200.00
  • "Laat julle baie geseën wees met julle projek! " - Sunita Cilliers

  • Jun 19, 2018 - R 1 010.00
  • "All the best with the cycle tour!" - Mire Reinstorf

  • Jun 19, 2018 - R 610.00
  • "Happy Teaching." - Vinia Reinstorf

  • Jun 19, 2018 - R 600.00
  • "Sterkte!" - Bennie van Loggerenberg

  • Jun 19, 2018 - R 50.00
  • "Mire Reinstorf - Commitment is another name for success-Have fun!" - Ingrid Cronje

  • Jun 19, 2018 - R 510.00
  • "Dankie vir die hoop wat julle gee! " - Zelda

  • Jun 19, 2018 - R 616.92
  • "Mire - Reinstorf - Geniet dit!" - Anonymous

  • Jun 18, 2018 - R 810.00
  • "Good Luck!" - Short's - Mire Reinstorf

  • Jun 18, 2018 - R 500.00
  • "'n Bietjie hoop van ons af..." - Outeniqua Plastics- Mire Reinstorf

  • Jun 18, 2018 - R 1 028.20
  • "Mire Reinstorf - all the best with this wonderful project!" - Mrs de Bruyn

  • Jun 15, 2018 - R 1 028.20
  • "Be the change, support from the West Coast" - Bill Spiers

  • Jun 15, 2018 - R 160.00
  • "So trots om 'n oud-impaklid te wees. Ons fietstoer was die beste ervaring van my lewe! Gaan vir GOUD!!!" - Voormalige impaklid.

  • Jun 15, 2018 - R 300.00
  • ""Droom groot, werk hard en vertrou altyd op Jesus"" - Xaney en Dioney

  • Jun 13, 2018 - R 205.64
  • "Good luck!" - Ronell Fourie

  • Jun 12, 2018 - R 100.00
  • "Ons bid vir julle!!" - Corina Agenbag

  • Jun 12, 2018 - R 1 000.00
  • "Ons is so exciting vir julle part!!!" - Jaco en Rozanne Terblanche

  • Jun 05, 2018 - R 514.10
  • "Keep up the good work!" - Lizette

  • May 28, 2018 - R 822.56
  • "Julle is AWESOME!!!!" - Esther

  • May 24, 2018 - R 510.00
  • "GO FOR IT!" - DPP

  • May 16, 2018 - R 410.00
  • "Altyd hoop!" - Tannie Ellie

  • May 16, 2018 - R 50.00
  • "Julle is titanium!" - Regina

  • May 15, 2018 - R 110.00
  • "Dankie vir die verskil wat julle maak" - anonymous

Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 52 415.75

Fundraising target

R 100 000.00
Donate

Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand  Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.