Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Jaco #HardloopVirLise

Jaco #HardloopVirLise

Personal message

Ek neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.

Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.

Ek hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.

 

Donations

Name Comment Date Amount
Chrisna Go Jaco! Feb 27, 2017 R 514.10
Stilla Omdat ek nie kan hardloop nie, ondersteun ek jou sodat Lise wel eendag kan! Go Jakes! Feb 27, 2017 R 514.10
Finie Hattingh Go Jaco! Feb 27, 2017 R 500.00
Anne-Marie de Wet Sterkte Jaco. Feb 27, 2017 R 510.00
Doreen Strausd Dankie vir almal wat saamstaan! Feb 22, 2017 R 102.82
Anso van Dyk Baie trots op jou Jaco jy het n goeie hart Feb 16, 2017 R 260.00
Bianca Amazing thing you are doing. Good luck Feb 15, 2017 R 210.00
Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 2 611.02

Fundraising target

R 15 000.00
Donate

Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand  Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.