Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Japie #HardloopVirLise

Japie #HardloopVirLise

Personal message

Woef! Ek is Japie, Maroela Media se kantoorhond – en net soveel plaasjapie as stadsjapie.

Ek gaan ook aan die #hardloopvirlise-veldtog deelneem! Ek daag al die ander brakke uit om my te borg wanneer ek dié 5 km aandurf. Woef! Lekker, Maroela!

Waarom gaan ek so ver hardloop? Lees meer hier.

Donations

Name Comment Date Amount
Heidi Liefste Japie, al hierdie brakke dink hulle is baie oulik, maar dis met my wat jy snags jou kombers deel. Lekker draf, ou grote. Swaai jou stert spesiaal vir my. Xxx Feb 16, 2017 R 51.41
Frankie, Columbia & Maggie Bezuidenhout Lekker draf, ons vriend, wens ons kon daar wees, maar ons is te stout! Feb 16, 2017 R 205.64
Nina, die mooiste brak Sterkte Japie, jy gaan verseker die mooiste hond wees op die dag! Feb 16, 2017 R 205.64
Mandy-brak & Blommie-kat Sterkte Jaapstert! Feb 13, 2017 R 102.82
Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 565.51

Fundraising target

R 20 000.00
Donate

Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand  Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.