Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
LIA May

LIA May

Funds Raised:
R 93
Fundraising Target:
R 20 000
Donate

Personal message

Ons vra vir enige hulp en donasies vir Lia-May . Sy is tans  in Steve Biko ICU. Bronkhorstspruit, Gauteng

Lia-May  gaan moet 2 hartoperasies kry. Sy was in Mamelodi hospitaal waar hulle haar oorgeskuif na Steve Biko.

Op Maandag 9de Oktober is Lia-May gebore. Woensdag 11de Oktober het sy opgehou asem  haal agv. ʼn geboorte defek (Pulmonary atresia). Die klep wat bloedvloei vanaf hart na longe vervoer het nie heeltemal ontwikkel nie. Weens die geboorte defek moet sy dringend ʼn hart operasie kry.

Lia-May en haar ouers is nie op ʼn mediese fonds en op die stadium probeer hulle net kop bo water hou om by al die nodige uit te kom.

Donations

  • Oct 23, 2023 - R 92.55 Fees covered
  • "" - Anonymous

Donate to this charity

Statistics

Fundraising target

R 20 000.00

Donations to date

R 92.55
Donate

LIA May Campaign