Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Johan for #HardloopVirLise

Johan for #HardloopVirLise

Personal message

Ek neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.

Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.

Ek hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.

Donations

Name Comment Date Amount
Onbekende donateur Elke bietjie help. Mar 01, 2017 R 205.64
5 Vlokke Baie sterkte! Feb 27, 2017 R 1 028.20
Anonymous Dankie vir wat julle vir Lise en haar familie doen! Feb 27, 2017 R 510.00
Anonymous Sterkte! Feb 25, 2017 R 1 028.20
Helpende Hand Akasia tak Baie sterkte Lise Feb 23, 2017 R 1 000.00
Colette & Freddie Sterkte! #Hardloopvirlise Feb 21, 2017 R 110.00
Tania Vir die Brinkies, sterkte Feb 20, 2017 R 102.82
Erna Sterkte Johan! Feb 17, 2017 R 82.26
Daphne Kleinhans Sterkte Johan en baie dankie Feb 16, 2017 R 110.00
UK Kosters Sterkte Johan!! Hoop dit gaan goed!!! Feb 12, 2017 USD $ 39.40
Willie Botha Sterkte! Feb 10, 2017 USD $ 65.34
Mariana Moolman * Feb 10, 2017 R 100.00
Nicolas Vaio The best for your family Danie Feb 09, 2017 R 1 542.30
Oom Paul Volg julle met belangstelling - Sterkte Johan! Feb 09, 2017 R 500.00
Mia du Preez Mag vele van my fb pelle ook hierso 'n geldjie gee! Ek daag julle uit, sit erens Mia in jul boodskap! Feb 08, 2017 R 110.00
Helene en Dawie Voorspoed met die pogings vir 'n kosbare moeder Feb 08, 2017 R 610.00
Wes-Kaap Pragtige gebaar. Weet sommer jy kan. Feb 07, 2017 R 3 000.00
Tina Cowley Midstream leessentrum Go Johan so trots op jou Feb 07, 2017 R 210.00
lizanne Lise ons inspirasie Feb 07, 2017 R 110.00
Dankbaar Lewe is kosbaar, sterkte om die droom te verwesenlik. Feb 07, 2017 USD $ 39.58
Hein van niekerk Wonderlike idee! Feb 06, 2017 R 2 570.50
Louwtjie Naude Sterkte Neef! Dis wonderlik dat julle doen en eks bly ons kan n bydrae maak. Feb 06, 2017 R 205.64
Johann en Ingrid Lemmer Sterkte Johann, dit gaan vir 'n goeie doel! Feb 06, 2017 R 329.02
PostNet Raslouw Sterkte Feb 06, 2017 R 205.64
Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 15 597.00

Fundraising target

R 32 000.00
Donate

Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand  Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.