Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.

#jouGROOTvennoot

Personal message

GROOTfm 90.5 het oor die afgelope 7 jaar ‘n onmisbare
ver(skil)maaklikheidsvennoot in die Pretoria- en Suid-Afrikaanse
gemeenskap geword.

Leersame en insiggewende inligting en inhoud - Ons werk intensioneel om ons land en sy
mense nou en ook uiteindelik eendag beter te los as wat ons dit gekry het.

Die impak van ons gemeenskapsprojekte ter waarde van etlike miljoene elke
jaar, strek van die korttermyn verligting van nood met die insameling van broodnodige
lewensmiddele soos warm wintersklere, kos en skryfbehoeftes tot Bybels en beurse vir studente
wat andersins nie die geleentheid sou kry om verder te studeer nie.
Ons dra ons trots Afrikaans- en Suid-Afrikaanse hart op ons mou met plaaslike musiek wat
meer as 80% van ons speellys uitmaak.
Ons ondersteun plaaslike besighede met innoverende veldtogte wat spesiaal rondom
elkeen van ons “vriende”, wat aanvanklik nog kliënte was, se behoeftes gebou word.

Hier is waar dinge nou taai raak…

Radio is ‘n gratis diens aan sy luisteraars. Adverteerders saam met ander inisiatiewe wat ons
gewoonlik sou aanpak, is wat die platform dra. Maatskappye en organisasies met wie ons
‘n pad stap en vir wie ons luggolwe al soveel waarde tot hulle besighede kon toevoeg, kry self
swaar. Ons toegewyde span van 42 personeel werk tans teen 25% van hulle salaris. Ons is
weggewys by elke moontlike vorm van regeringshulp waarvoor ons aansoek gedoen het.
Mediahuise en tydskrifte sluit en die laaste ding wat ons land kan bekostig, is dat ons vryheid-van-
spraak platforms stil raak…

Waar ons gewoond is om te gee en uit te deel, moet ons nou ons gemeenskap vra om hierdie
vennoot en sy rol in die gemeenskap te beskerm deur ‘n finansiële bydrae, wat ons in die
volgende paar maande kan help om net anderkant die impak van die inperking uit te kom.

Ons glo in die krag van verhouding en die waarde van sinergie. Soos Aristoteles sê: “The
Whole is Greater than the Sum of its Parts.” Mag jy saam met ons werk om hierdie platform te kan
behou sodat ons kan aanhou om ons gemeenskap en God se koninkryk met woord en daad te
bou.

#jouGROOTvennoot

Vir uitgebreide skrywe, volg www.grootfm.co.za/jougrootvennoot

KYK: Die Groot Ontbyt: Lindie Strydom kuier saam met ons om oor GROOTfm 90.5 se #jouGROOTvenoot-inisiatief te gesels.

Donations

  • May 31, 2020 - R 1 050.00
  • "Hou so aan met die goeie werk wat julle doen, Sterkte." - Anita Vosloo

  • May 30, 2020 - R 105.00
  • "Sterkte! " - Neels

  • May 30, 2020 - USD $ 60.48
  • "Dankie julle" - Marais

  • May 29, 2020 - R 367.50
  • "Baie dankie vir die ongelooflike radio stasie, mense en hulpbron wat julle vir ons almal is. Gaan groot GrootFM!!!!!" - MandykB

  • May 29, 2020 - R 210.00
  • "Dankie GrootFM span. Julle is en was nog altyd 'n amazing groep mense. ." - Malmac

  • May 29, 2020 - R 158.00
  • "Luister daagliks na julle. Kan my dag nie sonder julle voorstel nie. " - Janny

  • May 29, 2020 - R 158.00
  • "Luister daagliks na julle. Kan my dag nie sonder julle voorstel nie. " - Janny

  • May 29, 2020 - R 1 100.00
  • "Hoop dit help want julle help ons om deur te trek in die tye..." - Willie Marietjie Riversdale

  • May 29, 2020 - R 105.00
  • "Ek sal nie sonder julle oorleef nie. Julle gee kleur aan my lewe" - Ericka Cory

  • May 29, 2020 - R 525.00
  • "help graag mense met integriteit, mal vir julle" - walt

  • May 29, 2020 - R 1 050.00
  • "Baie dankie vir elke aanbieder, julle is puik" - Johan en Filistéa

  • May 29, 2020 - R 263.00
  • "Dankie vir julle sonskyn in ons huise elke dag" - Liezel

  • May 29, 2020 - R 105.00
  • "DANKIE VIR JULLE ONBAATSUGTIGE WERK BY GROOTFM MY LEWE SOU LEEG GEWEES HET SONDER JULLE. JULLE IS GROOT!!!!!!!!!!!!!" - PLAASMEISIE

  • May 29, 2020 - R 262.50
  • "Dankie vir julle diens aan die gemeenskap" - H. Erasmus

  • May 29, 2020 - R 105.00
  • "Elsa Elsa Elsa! " - Patricia

  • May 29, 2020 - R 200.00
  • "Die bedrag is klein maar die gedagte groot." - 2 pensionarisse

  • May 29, 2020 - R 315.00
  • "Dankie" - Anoniem

  • May 28, 2020 - R 525.00
  • "Julle is die BESTE! Mag elke bydrae help om julle op die lug te hou!!" - ELSA KRUGER

  • May 28, 2020 - R 500.00
  • "Ons deeltjie. Ons waardeer julle. " - Johan

  • May 28, 2020 - R 105.00
  • "Jul het BAIE saad gesaai, herinner God daaraan en Hy sal jul oeste laat inkom!! " - Suzaan Du Plessis

  • May 28, 2020 - R 1 050.00
  • "So Enjoy Your Programs, especially GrootOntbyt!" - Rupert & Liz

  • May 28, 2020 - R 210.00
  • "Klein druppel in groot emmer. Groete, Marcelle en Noekie" - Marcelle en Noekie

  • May 28, 2020 - R 112.00
  • "

    Geniet julle program. Reeds R200 inbetaal

    " - Marie le Roux

  • May 28, 2020 - R 150.00
  • "

    Sterkte

    " - Anonymous

  • May 28, 2020 - R 150.00
  • "

    Groot FM is great

    " - Annalise

  • May 28, 2020 - R 525.00
  • "Groot FM bo!" - P King

  • May 28, 2020 - R 5 250.00
  • "Hierdie geldjie is vir die salarisse van die groot ontbyt mense wat my sane gehou het tydens lockdown. As dit nie vir julle was nie - was dit 'n baie groter challenge as wat dit alreeds was. God Bless" - Ulrike Weitz

  • May 28, 2020 - R 1 050.00
  • "May the Lord bless you and keep you and make his favour shine upon you" - Anoniem

  • May 28, 2020 - R 105.00
  • "Dankie Elsa & Johrné vir die lekker lag en kuier soggens.Hou so voort" - Reinhardt van der Berg

  • May 28, 2020 - R 2 100.00
  • "sterkte!" - Anonymous

  • May 27, 2020 - R 525.00
  • "Groot FM hou ons geselskap in Ierland elke dag, baie dankie!" - Koren en Grant

  • May 27, 2020 - R 2 100.00
  • "Dankie" - Anonymous

  • May 27, 2020 - R 525.00
  • "help graag mense met integriteit, mal vir julle" - walt

  • May 27, 2020 - R 1 000.00
  • "

    Kobus Rossouw

    " - Snapscan

  • May 27, 2020 - R 525.00
  • "Ons hoop elke bietjie help! Baie sterkte" - Carin

  • May 26, 2020 - R 1 050.00
  • "Aan die groot ontbyt span baie dankie vir julle kwaliteit program, Wees veilig en ons almal sal hierdeur kom ons moet net Glo en Bid" - Danie Thirion

  • May 26, 2020 - R 211.00
  • "

    Wees geseënd julle almal!

    " - Anonymous

  • May 26, 2020 - R 212.00
  • "

    Dankie vir puik geselskap

    " - Sanet

  • May 26, 2020 - R 1 500.00
  • "

    Julle is baie spesiaal vir ons!

    " - Steyns

  • May 26, 2020 - R 50.00
  • "

    Klein bydrae vir julle groot werk

    " - Juliana Murray

  • May 26, 2020 - R 112.00
  • "

    Dankbaar vir julle wat ons elke dag so lekker laat lag van vroeg tot laat! Sterkte julle, jul in ons gebede en glo ek God sal GrootFM hierdeur ook dra omdat jul elkeen sy naam vereer en hoog hou!

    " - Alet

  • May 26, 2020 - R 112.00
  • "

    Geniet julle program. Reeds R200 inbetaal

    " - Marie le Roux

  • May 26, 2020 - R 212.00
  • "

    Baie dankie vir 'n baie lekker luister program.

    " - Johan Olivier

  • May 26, 2020 - R 212.00
  • "

    Elke bietjie help ... julle is awesome en ek bid dat God nog engele sal stuur om julle by te staan

    " - Elsabe

  • May 26, 2020 - R 1 012.00
  • "

    Baie sterkte vir julle almal. Ons geniet julle program elke dag. Hoop die krisis is gou verby.

    " - Anthon

  • May 26, 2020 - R 212.00
  • "

    Met liefde vir julle oulike mense.

    " - JOSSIE POTZE

  • May 25, 2020 - R 105.00
  • "Geniet dit om na julle te kyk. Hoop al die bydraes gaan julle help." - Lynette Nel

  • May 25, 2020 - R 210.00
  • "Bring die HOOP weer treug.. Julle is awesome. Ek glo en vertrou daar gaan n uitkoms vir julle. God is GROOT" - Naamloos

  • May 25, 2020 - USD $ 211.24
  • "Dankie vir julle diens aan ons" - Isobel

  • May 25, 2020 - R 1 000.00
  • "

    Johan Steyn

    " - Snapscan

  • May 25, 2020 - R 500.00
  • "

    Johan Jonck

    " - Snapscan

  • May 25, 2020 - R 210.00
  • "Keep going" - Anonymous

  • May 25, 2020 - R 525.00
  • "Geniet Johrne en span geweldig baie" - Rachel

  • May 25, 2020 - R 420.00
  • "Julle het lockdown draaglik gemaak, dankie!!" - Tersia Bouwer

  • May 25, 2020 - R 100.00
  • "

    Anonymous

    " - Snapscan

  • May 25, 2020 - R 500.00
  • "

    Naomi Esterhuizen

    " - Snapscan

  • May 25, 2020 - R 300.00
  • "

    Olive Page

    " - Snapscan

  • May 25, 2020 - R 1 000.00
  • "

    Sune Maree

    " - Snapscan

  • May 25, 2020 - R 300.00
  • "

    Anelma Broere

    " - Snapscan

  • May 25, 2020 - R 100.00
  • "

    Johann Rabie

    " - Snapscan

  • May 25, 2020 - R 100.00
  • "

    Niel Lewis

    " - Snapscan

  • May 25, 2020 - R 50.00
  • "

    Leon Theron

    " - Snapscan

  • May 25, 2020 - R 500.00
  • "

    Anonymous

    " - Snapscan

  • May 25, 2020 - R 500.00
  • "

    Barry van der Merwe

    " - Snapscan

  • May 25, 2020 - R 50.00
  • "

    Hanneri Botha

    " - Snapscan

  • May 25, 2020 - R 50.00
  • "

    Janett Scheuer

    " - Snapscan

  • May 25, 2020 - R 50.00
  • "

    Janett Scheuer

    " - Snapscan

  • May 25, 2020 - R 520.00
  • "

    Catharina Due Preez

    " - Snapscan

  • May 25, 2020 - R 1 000.00
  • "

    Chris Schnetler

    " - Snapscan

  • May 25, 2020 - R 200.00
  • "

    Dorothea Wentzel

    " - Snapscan

  • May 25, 2020 - R 200.00
  • "

    Annigje Du Toit

    " - Snapscan

  • May 25, 2020 - R 200.00
  • "

    Anri Engelbrecht

    " - Snapscan

  • May 25, 2020 - R 100.00
  • "

    Rudi Louw

    " - Snapscan

  • May 25, 2020 - R 100.00
  • "

    Charl Alberts

    " - Snapscan

  • May 25, 2020 - R 1 000.00
  • "

    Des Doman

    " - Snapscan

  • May 25, 2020 - R 500.00
  • "

    Mariana Steyn

    " - Snapscan

  • May 25, 2020 - USD $ 29.89
  • "Julle het só n deel van my lewe geword, en ek sal die oggendkoerant met julle mis wanneer ek volgende week moet teruggaan werk toe. Dankie vir julle humor, eerlikheid en positiwiteit!" - Ingrid Koppeschaar

  • May 25, 2020 - R 1 000.00
  • "Gaan groot! " - Jandri van den Berg

  • May 24, 2020 - R 525.00
  • "Dankie vir n "GROOT" stasie en wat julle doen vir Afrikaans!!" - Danie en Adél

  • May 24, 2020 - R 31.50
  • "Doen so voort! " - Ilze Thirion

  • May 24, 2020 - R 735.00
  • "Keep up the good work" - Marna

  • May 24, 2020 - R 525.00
  • "Dankie vir 'n puik radio stasie" - Louise

  • May 24, 2020 - R 210.00
  • "God is Groot" - Wynand

  • May 24, 2020 - R 525.00
  • "Baie sterkte aan elkeen van julle by GrootFM en dankie vir julle absolute onbaatsugtige houding van gee en deurdruk in hierdie moeilike tye. Julle is n span 100!!!! Mag God julle dra en aanhou seën want dis wat julle vir ons gemeenskap doen. XxX" - Yvonne en Thomas

  • May 24, 2020 - R 525.00
  • "Hou asseblief aan om 'n verskil te maak in mense soos ons Neelsie se lewe. Kom kuier vir ons, ons maak ook lekker kos." - Phyllis Robertson Home

  • May 23, 2020 - R 525.00
  • "Dankie vir julle inspirasie en onbaatsugtige diens wat julle lewer en dit vir almal 'n lekker luister dag maak." - Ig

  • May 23, 2020 - R 525.00
  • "Ons is so dankbar vir julle diens" - Anonymous

  • May 22, 2020 - R 105.00
  • "Sterkte" - JH

  • May 22, 2020 - R 1 050.00
  • "Hou moed!" - Sylvia Venter

  • May 22, 2020 - R 315.00
  • "Baie dankie, julle laat my lekker lag" - Alet

  • May 22, 2020 - R 157.50
  • "Luister daagliks na julle. Kan my dag nie sonder julle voorstel nie. " - Janny

  • May 22, 2020 - R 210.00
  • "Alles van die beste vir julle" - Annelise

  • May 22, 2020 - R 210.00
  • "Bly GROOT" - Anonymous

  • May 22, 2020 - R 2 100.00
  • "Julle is die beste, baie seen vir julle" - Anoniem

  • May 22, 2020 - R 52.50
  • "Sal julle enige tyd ondersteun want julle is die heel beste radio stasie met die HEEL beste omroepers in die land!!! Liefde Groete, Nelia Oosthuizen" - Nelia Oosthuizen

  • May 22, 2020 - R 315.00
  • "Sterkte. Julle is puik! " - Zelda

  • May 22, 2020 - R 210.00
  • "Julle is die musiek in ons ore van Maandag tot Sondag, en ons kan dit nie bekostig om julle te verloor nie!! Seen en voorspoed vir elkeen by GROOT FM!! Julle bly my HARTKLOP!!" - Madelyn Burger-Smith

  • May 22, 2020 - R 210.00
  • "Ons hoop elke bietjie help! Geniet julle vreeslik! " - ES

  • May 22, 2020 - R 1 000.00
  • "Sterkte en dankie vir julle wondelike werk" - Antoinette

  • May 22, 2020 - R 1 050.00
  • "Sterkte julle! Johrné julle drie is soos 'n tonic vir ons in hierdie onseker tye. Hou moed en hou aan glo. Dankie vir 'n puik program. Ek en my man mis nie een oggend nie. Goete Louise" - Louise Gerber

  • May 22, 2020 - USD $ 55.96
  • "I hear you guys are doing great things for the community. Thank you. From NZ" - Geniene

  • May 22, 2020 - R 525.00
  • "Luister elke weeksoggend na julle stunning program. Sterkte met die pad vorentoe. Groete, Micheline van der Linde" - Micheline van der Linde Eiendomkonsultant

  • May 22, 2020 - R 2 100.00
  • "Dankie dat julle ons abnormale dae 'n bietjie normaal maak!!!" - Renn en Steph Moore

  • May 22, 2020 - R 62.00
  • "

    Julle is amazing en doen baie goeie werk Mag julle geseen word

    " - Anonymous

  • May 22, 2020 - R 162.00
  • "

    Ek wil ook nie julle as my radio stasie verloor nie.

    " - Lorraine

  • May 22, 2020 - R 512.00
  • "Hoop my klein bydrae maak 'n verskil. Julle is net amazing!" - Juanita

  • May 22, 2020 - R 500.00
  • "Mooie Elza, Whitty Johrne, Smiley Henry.....julle maak ons dag..!!! " - Martie Bruwer

  • May 22, 2020 - R 2 100.00
  • "Hou aan met goeie werk" - Pierre de Bruin

  • May 22, 2020 - R 550.00
  • "

    Baie dankie vir julle puik programme.

    " - Gerda

  • May 22, 2020 - R 112.00
  • "

    Help graag

    " - Mel

  • May 22, 2020 - R 212.00
  • "

    Dankie vir julle.Dankie vir elke oggend se pret.Dankie

    " - Jurg van Onselen

  • May 22, 2020 - R 525.00
  • "Geniet julle program elke oggend." - Cornè

  • May 22, 2020 - R 500.00
  • "Het na julle begin kyk in die inperking, julle is uitstekend. My gunsteling is Luca die kat. " - Jandri van den Berg

  • May 22, 2020 - R 10 500.00
  • "More Julle. Julle helder soveel van ons se daggie op eerste ding in die oggend. Mag julle n wonderlike daggie beleef. Dankie vir al julle goeie werk. Julle is In ons gebede. Julle is Tops. " - Janneman Potgieter

  • May 22, 2020 - R 2 100.00
  • "Sterkte en DANKIE vir baie lekker Program" - Marie

  • May 22, 2020 - USD $ 5.91
  • "BlyGrootGaan" - Desmond Ras

  • May 21, 2020 - R 210.00
  • "As afgetredenes luister ons graag na julle vrolike manier van aanbieding met ondertone van ware meelewing" - Francois en Olivia du Toit

  • May 21, 2020 - USD $ 29.27
  • "Sterkte " - Danielle Viljoen

  • May 21, 2020 - R 2 625.00
  • "Bring die hoop weer terug..." - Dirk Wolfaardt

  • May 21, 2020 - R 12 600.00
  • "Jul is nog vd min stasies wat Jesus Christus eer" - Matiana

  • May 21, 2020 - R 525.00
  • "Hoop dit gaan bietjie help" - Heather

  • May 21, 2020 - R 50.00
  • "Standing with you" - Sputnik

  • May 21, 2020 - R 210.00
  • "Ek mis nie één van julle oggend uitsendings nie. Baie insiggewend. Sterkte onder moeilike omstandighede." - Koos Schieke

  • May 21, 2020 - R 315.00
  • "Vasbyt!! Die sal ook oorwaai." - Jaques

  • May 21, 2020 - R 525.00
  • "Baie dankie vir julle fantastiese werk. Moet nie moed verloor nie en mag julle geseend wees. " - Christo Fourie

  • May 21, 2020 - R 1 050.00
  • "Dankie vir julle moed en durf en sterkte!" - Piet en Nellie de Crom

  • May 21, 2020 - R 525.00
  • "Mag julle gebless word in oorvloed" - Sanet

  • May 21, 2020 - R 210.00
  • "Ek is 'n onderwyseres en tans by die huis. Ek is mal oor julle aanbieders en geniet julle program so baie! As ons Maandag terg is by die skool, sal ek dit opneem!" - Anneli Nortje

  • May 21, 2020 - R 1 050.00
  • "Lank leef Die Groot Ontbyt!!!!!" - Miena Venter

  • May 21, 2020 - R 1 050.00
  • "Dankie aan almal by GrootFM!" - Christelle Jordaan

  • May 21, 2020 - R 210.00
  • "Dankie vir julle grappies. Dit maak my oggende." - Anonymous

  • May 21, 2020 - R 210.00
  • "Sterkte vir julle" - Anoniem D&M

  • May 21, 2020 - R 525.00
  • "Hoop dit help!" - NKruger

  • May 21, 2020 - R 157.50
  • "Julle is baie spesiaal. Elsa jy is n pragtige mens" - Roelf

  • May 21, 2020 - R 2 100.00
  • "Aanhouer Wen" - Karl en Jill

  • May 21, 2020 - R 105.00
  • "God seën julle werk. " - Anonymous

  • May 21, 2020 - R 210.00
  • "Julle maak vir ons 'n verskil! Dankie! " - Louise

  • May 21, 2020 - R 100.00
  • "

    Julle maak ons oggende

    " - Coenie

  • May 21, 2020 - R 112.00
  • "

    Dankie vir julle werk en program

    " - Erika

  • May 21, 2020 - R 210.00
  • "Die Here sëen julle werk. Ons het julle nodig" - Lief Groot FM

  • May 21, 2020 - R 120.00
  • "

    Sterkte

    " - George

  • May 21, 2020 - R 212.00
  • "

    Baie sterkte vir julle almal. Dankie vir julle pragtige pragtige programme. Dit is nou die tyd wat ons almal moet saam staan.

    " - Dorothy van Rensburg

  • May 21, 2020 - R 2 100.00
  • "GROOT FM is belangrik in ons huishouding en ek kan nie 'n groot genoeg bydrae maak om die waarde van GROOT FM in ons lewens te wys nie. " - CF Engelbrecht

  • May 21, 2020 - R 500.00
  • "

    Jorné, jy maak my dag( elke dag) . Elsa, mal oor die nuusbesprekings! Long live die groot ontbyt!

    " - Brenda Van Der Walt

  • May 21, 2020 - R 500.00
  • "

    Baie seën vir julle by Groot FM

    " - Herman Botha

  • May 21, 2020 - R 512.00
  • "

    Dit is 'n voorreg.

    " - Sue Visser

  • May 21, 2020 - R 512.00
  • "

    Julle lewer ‘n amazing diens! Ons is dankbaar.

    " - Petra

  • May 21, 2020 - R 2 012.00
  • "

    Julle is my familie! Ek sal help waar ek kan. Dankie vir alles wat julle doen vir ons gemeenskap.

    " - Kotie

  • May 21, 2020 - R 212.00
  • "

    Kan nie wag dat naweke verby gaan om weer Groot Ontbyt te kan kyk nie...

    " - Mauritz Coetzer

  • May 21, 2020 - R 525.00
  • "Sterkte, julle is ‘n inspirasie - hou so aan..." - Pierre de Villiers

  • May 21, 2020 - R 210.00
  • "Dankie GrootFM span. Julle is en was nog altyd 'n amazing groep mense. ." - Malmac

  • May 20, 2020 - USD $ 28.93
  • "Sterkte, die gemeenskap sal julle help" - Gert

  • May 20, 2020 - R 315.00
  • "Sterkte julle" - Quentin

  • May 20, 2020 - R 525.00
  • "Julle is tops!" - Amanda

  • May 20, 2020 - R 1 050.00
  • "Julle is al so deel van ons daaglikse roetine dat ons nie anders kan om te ondersteun nie. Sterkte!" - Gerretje

  • May 20, 2020 - R 1 050.00
  • "Sterkte, julle is gr8..." - Andre & Nita van Schalkwyk

  • May 20, 2020 - R 210.00
  • "Sterkte!!" - Els

  • May 20, 2020 - R 210.00
  • "sterkte" - anonymous

  • May 20, 2020 - R 500.00
  • "Ons gaan hierdeur kom. Julle bring n boodskap van hoop!" - Lorraine

  • May 20, 2020 - R 525.00
  • "Baie dankie vir julle GREAT stasie met wonderlike inspirerende omroepers! Mag julle groei van krag tot krag. " - Louwrens en Sonja de Klerk

  • May 20, 2020 - USD $ 55.00
  • "Ons geniet dit steeds om na GROOTfm te kan luister vanuit Kanada! Baie sterkte!" - Sumari Erasmus

  • May 20, 2020 - R 210.00
  • "Julle is die beste." - JC & Hester Kruger

  • May 20, 2020 - R 105.00
  • "Great stasie! Wil nie jul verloor nie" - Marius Sunee

  • May 20, 2020 - USD $ 289.31
  • "Dankie vir julle goeie programme. Alles van die beste." - Leon

  • May 20, 2020 - R 1 575.00
  • "Dankie vir ieder en elkeen van julle - dankie dat ons nog elke dag julle kan hoor - dit maak dae beter!" - Yolande Henning

  • May 20, 2020 - R 210.00
  • "Happy support businesses in need - especially those ignored by government " - Nico Smith

  • May 20, 2020 - R 525.00
  • "Dankie vir ń puik program en al die inligting. Geniet dit elke dag. Sterkte. " - Pierre Erlank

  • May 20, 2020 - R 5 250.00
  • "Baie dankie vir 'n fantastiese program. Julle het my deurgedra in die tyd van afsondering en jou is dit tyd dat ons julle help. Julle doen fantastiese werk en die aanbieders net die beste!! " - Ulrike Weitz

  • May 20, 2020 - USD $ 54.85
  • "Dankie vir Die GROOT Ontbyt" - Kotze's van die Strand

  • May 20, 2020 - R 210.00
  • "Dit sal weer beter gaan." - Vriend in Kenia

  • May 20, 2020 - R 210.00
  • "Byt vas. Dit sal beter word" - Elma Theron

  • May 20, 2020 - R 525.00
  • "Baie sterkte.Ons sal hierdeur kom." - Aubrey Greyling

  • May 20, 2020 - R 1 050.00
  • "Vasbyt, ons het julle nodig!" - Piet Steenkamp

  • May 20, 2020 - USD $ 57.87
  • "Sterkte , En dankie vir n wonderlike afrikaanse program" - Danie

  • May 20, 2020 - R 1 050.00
  • "Fil1:6 Ek is oortuig dat God die goeie werk wat Hy in julle begin het, sal voortsit totdat Hy dit voltooi op die dag wanneer Jesus Christus terugkom." - Vriend in die Moot

  • May 20, 2020 - USD $ 54.85
  • "Alle sterkte vir julle !" - Eben en Rene

  • May 20, 2020 - R 1 050.00
  • "Julle verryk my lewe en kry my aan die gang elke dag veral in die Covid tyd. " - Gary

  • May 20, 2020 - R 3 150.00
  • "Hang in there guys! Julle is die beste produk op die kassie, en altyd op die ball! Thanks for keeping us going during this time." - Rudi & karin M

  • May 20, 2020 - USD $ 21.10
  • "Groot Ontbyt is ons oggend “fix” saam ‘n Koffietjie" - Dougie en Christine

  • May 20, 2020 - R 1 000.00
  • "Many of you are colleagues who became good friends. You are in my thoughts. " - Brenda Barnard

  • May 20, 2020 - R 500.00
  • "Laat ons saam staan" - Ashley A

  • May 20, 2020 - R 210.00
  • "Baie sterkte vir julle almal en dankie dat julle ons so positief hou!" - Michael de Witt

  • May 20, 2020 - R 1 050.00
  • "Julle verdien om staande gehou te word!!" - Kobus

  • May 20, 2020 - R 105.00
  • "Sterkte" - Christo

  • May 20, 2020 - R 200.00
  • "Ek wil help want julle laat my elke oggend lag & dit is een van die beste programme nog op TV, sterkte julle" - Tanya Nel

  • May 20, 2020 - USD $ 54.85
  • "Sterkte! Vasbyt! " - Magda

  • May 20, 2020 - R 210.00
  • "Lief vir julle" - Anonymous

  • May 20, 2020 - R 500.00
  • "Sterkte julle, ons glo alles sal normaliseer. " - Louwtjie en Susan

  • May 20, 2020 - R 525.00
  • "Baie sterkte vir die inisiatief om staande te bly. Julle is die beste en ons bid dat julle sal bo uitkom. Jenny, Riviera, Pretoria" - Jenny du Plessis

  • May 20, 2020 - R 1 050.00
  • "Ons gebede is met julle en die res van ons land. Baie dankie vir julle harde werk!!" - Christo & Engela Schutte

  • May 20, 2020 - R 210.00
  • "Kan my net nie n lewe voorstel sonder GrootFM nie ! " - Hendrik Bronkhorst

  • May 20, 2020 - R 315.00
  • "Sonder julle kan my dag nie begin nie" - Surita

  • May 20, 2020 - R 630.00
  • "My Pa skenk R300 van sy SASSA geld. Ek skenk nog R300." - Die Goodings

  • May 20, 2020 - R 105.00
  • "Ek sal nie sonder julle oorleef nie. Julle gee kleur aan my lewe" - Ericka Cory

  • May 20, 2020 - R 315.00
  • "Sterkte daar! Ons dink aan julle en bid dat ons almal deur hierdie sal kom." - Arnold Schoombee

  • May 20, 2020 - USD $ 57.87
  • "Baie sterkte. Ons glo en vertrou dat julle deur hierdie moeilike tyd staande sal bly. " - Ansie

  • May 20, 2020 - R 210.00
  • "Dankie vir jul program en dat jul ons so vermaak." - Dave, Rachelle en Syrah

  • May 20, 2020 - R 1 050.00
  • "Baie dankie vir elke aanbieder, julle is puik" - Johan en Filistéa

  • May 20, 2020 - R 525.00
  • "Terwyl ons kan, help ons graag.Hoop julle bly GROOT !!!" - Ardus

  • May 20, 2020 - R 231.00
  • "Dankie vir die oulike program.Omdat ek by n skool werk het ek eers gedurende lockdown na julle begin kyk en geniet julle baie veral Jorne se humor. Ek gaan julle mis wanneer ek teruggaan werk toe." - Maureen

  • May 20, 2020 - R 10 000.00
  • "Julle is wonderlik en is vir ons n vreugde om julle te kan bystaan. " - Janneman Potgieter

  • May 20, 2020 - R 210.00
  • "Bly positief" - Anonymous

  • May 20, 2020 - R 1 050.00
  • "Mag God julle seen,mag julle tent penne wyer strek an julle grond gebied vermeerder." - Berto & Christelle

  • May 20, 2020 - R 1 050.00
  • "Julle is soos familie! Jul stem mag nie stil word nie!" - Ilse du Toit

  • May 20, 2020 - USD $ 28.93
  • "So heerlik om in die oggende te sit en werk terwyl ek meet een oog julle op TV kan dophou. Staan sterk." - Andre

  • May 20, 2020 - R 500.00
  • "Dankie vir jul stasie en aanbieding!" - Anon

  • May 20, 2020 - R 1 100.00
  • "Hoop dit help want julle help ons om deur te trek in die tye..." - Willie Marietjie Riversdale

  • May 20, 2020 - R 525.00
  • "Ek dra met liefde by! Kan nie my oggende sonder julle begin nie!" - Magda Opperman

  • May 20, 2020 - R 1 050.00
  • "hou aan met die goeie werk" - Johan du Toit

  • May 20, 2020 - R 210.00
  • "Inspirasie vir die nasie! " - Johan

  • May 20, 2020 - R 262.50
  • "Dankie vir julle sonskyn in ons huise elke dag" - Liezel

  • May 20, 2020 - R 1 050.00
  • "Dankie vir die voorreg!" - Wanda

  • May 20, 2020 - USD $ 27.42
  • "Bid vir julle, dankie vir julle werk" - Marianne Reid

  • May 20, 2020 - R 5 250.00
  • "Hou aan met julle goeie werk." - Anonymous

  • May 20, 2020 - R 1 050.00
  • "Dankie vir die voorreg!" - Helgo

  • May 20, 2020 - R 525.00
  • "Baie sterkte, sal enige tyd doneer sonder om twee keer te dink" - Marlene Visagie

Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 175 292.81

Fundraising target

R 500 000.00
Donate

GROOTfm 90.5

GROOTfm 90.5 Logo

GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en ‘n impak te maak met “vermaak wat ‘n verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat.