Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Juan & Rohann VERRASSING!

Juan & Rohann VERRASSING!

Personal message

Huiseienaars voor 'n bruilof?!  Dank Vader dis nie 'n broodjie in die oondjie nie! Dis net Juan en Rohann se beplanning wat so omver gewerp kan word!
Soos jy/julle weet, het hulle gevra vir eerder 'n geldjie as 'n 'jakkalspissie' vir 'n huweliksgeskenk. Daardie geld sou 'n aanvulling wees vir oordragskostes op hul eie eiendom. Maar nou registreer hul eerste eiendom voor die troudatum!

Daarom vra ons jou/julle om hierdie twee buddies voortydig te back; anders het hulle 'n huis en nie 'n bruilof nie... Of nog erger... 'n Bruilof maar nie 'n huis nie - en hul verdien altwee, voor die R / $ nog 'n groter knou kry of voor Ru-olie/vat onbekostigbaar raak!

'n Laaste versoek is om dit ASB 'n geheim te hou! Kom ons vang hulle onkant hiermee, soos hulle verbandregistrasie!

Donations

  • Jan 18, 2019 - R 500.00
  • "Baie geluk. Mag Jul Baie gelukkige jare saam he. " - Chris & Magda

  • Dec 08, 2018 - R 507.50
  • "Mag julle nuwe begin en lewe net liefde en voorspoed inhou. Met baie liefde xxx " - Frances

  • Nov 23, 2018 - R 507.50
  • "Baie geluk met julle plekkie!!! Ek hoop julle is baie gelukkig in julle huis en maak baie memories saam :) Lief julle baie" - Michelle

  • Nov 23, 2018 - R 1 015.00
  • "Baie geluk julle!!! Mag julle baie gelukkig wees met julle nuwe huis." - Craig and Liezel

  • Nov 23, 2018 - R 304.50
  • "Baie geluk julle twee! Mag julle huis werklik n “home” wees vir julle. " - Lizanne en Michael

Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 2 834.50

Fundraising target

R 65 000.00
Donate

Juan & Rohann VERRASSING Cause

Juan & Rohann VERRASSING Cause Logo

Huiseienaars voor 'n bruilof?!  Dank Vader dis nie 'n broodjie in die oondjie nie! Dis net Juan en Rohann se beplanning wat so omver gewerp kan word!