Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Hot Wheels vir Charmaine

Hot Wheels vir Charmaine

Personal message

Charmaine se kar het in die slag gebly toe 'n veldbrand in die nag oorgewaai het en haar kar beskadig het. Sy moet tans skool toe loop.

Daar is min onderwysers/esse van Charmaine se kwaliteit en sy het oor die jare al so baie van haarself gegee vir ons kinders.

Hierdie is 'n kans vir jou om jou dankbaarheid te wys vir dit wat sy vir jou kinders beteken het.

 

Charmaine se kar was verseker en hierdie crowdfunding is om haar te seen met 'n klein bietjie meer geld wanneer sy haar nuwe wiele koop.

Donations

  • Nov 13, 2019 - R 406.00
  • "Dankie vir jou toegewydheid en liefde vir die kinders" - A. Nonymous

Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 400.00

Fundraising target

R 5 000.00
Donate

Juffrou Charmaine Vehicle Cause

Juffrou Charmaine Vehicle Cause Logo

Juffrou Charmaine is 'n Gr 1 Afrikaans Onderwyser by Regio Centurion.  Charmaine se kar het in die slag gebly toe 'n veldbrand in die nag oorgewaai het en haar kar beskadig het. Sy moet tans skool toe loop.  Ons wil haar help om 'n nuwe kar te kry.  Dis is ook ons manier om vir haar te wys hoe dankbaar ons is vir haar toegewydheid aand haar studente.