Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Kampgroep vir die Brinke

Kampgroep vir die Brinke

Personal message

Ons is 'n groep vriende van Standerton wat Desember vakansies saam kamp. Die
storie oor Danie en Lise het ons harte geraak.
Ons is almal (meeste mense in die land), Desembers op die pad om erens ons
feestyd saam geliefdes te geniet.

Mens weet dat dit 'n groot voorreg is om as gesin en saam vriende weg te kan
gaan op 'n lekker vakansie, maar hierdie storie het ons laat besef - die grootste voorreg is egter om
weer veilig terug by die huis te kom!


Sover is ons groep almal gespaar en daarom wil ons graag 'n donasie maak.

Donations

Name Comment Date Amount
Hipkins Baie sterkte Feb 22, 2017 R 514.10
Griesels Sterkte Feb 21, 2017 R 2 279.20
Pretoriuse Sterkte vir julle pad vorentoe. Feb 18, 2017 R 1 028.20
Louws Ons bid vir julle gesin. Feb 18, 2017 R 205.64
LOTZ'E Hoop dit help bietjie. Feb 17, 2017 R 1 028.20
Nicolaas en Karen van der Linde Sterk staan julle. Feb 17, 2017 USD $ 24.26
Junior en Velia Tonkin Sterkte aan die Brink Gesin! Feb 17, 2017 R 205.64
Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 5 576.61

Fundraising target

R 5 000.00
Donate

Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand  Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.