Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Help Keegan Save His Leg!

Help Keegan Save His Leg!

Personal message

Goeie dag almal. Ons het hulp nodig vir ons vriend Keegan, 20, wat 'n motorfiets ongeluk gehad. Albei bene in sy linker been is gebreek en hy het baie skade opgedoen. Hy was 3 weke in die hospitaal voor hulle kon opereer. Hulle het intern 'n pen in die been gesit maar het gesukkel om die bene weer by mekaar te kry. Keegan is Donderdag opereer en Maandag huis toe gestuur. Sy ma het hom vanoggend dokter toe gevat en hulle is ingelig dat daar interne infeksie is en hy 'n nood operasie moet ondergaan om sy been te red. Hulle is dadelik na Midstream hospitaal gestuur.  Die seun het nie medies nie en moet R30000 by die hospitaal betaal voor hulle hom kan help. Kostes kan tot op R100000 verloop. Sy ouers wag tans vir die finale kostes. Ons vra vir hulp om Keegan se mediese kostes te help dek. Elke sent help. Ons dank julle vir julle hulp.

Statistics

Donations to date

R 0.00

Fundraising target

R 200 000.00
Donate

Keegan Krugel Medical Cause

Keegan Krugel Medical Cause Logo

My naam is Warren Smith en ons samel geld in vir Keegan Krugel.  Hy was in n moterfiets ongeluk en na stadige sorg is hy  weereens terug in hositaal vir  'n nood operasie om sy been te red.