Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Sub Youth SA Championships

Sub Youth SA Championships

Funds Raised:
R 5 023
Fundraising Target:
R 12 000
Donate

Personal message

Kylie is n 11 jarige passievolle atleet wat in 2022 al reeds groot hoogtes bereik het. Sy het verlede jaar al reeds die OP Provinsie verteenwoordig by die Suid Afrikaanse Kampioenskappe in Landloop sowel as Atletiek. As Kylie se mamma kan ek getuig die harde werk en getrouheid wat sy in haar sport ploeg. Wind, son, reen, sy oefen getrou. Niks kry haar onder nie. Kylie het hierdie jaar weg gestap met die Titel van OP Kampioen 2023 Landloop vir dogters 0/11 in die 3km asook n Silwer medalje by die OP kamioenskappe Atletiek in die 1200m dogters 0/11.Kylie is nou weer gekies om te gaan deelneem aan die Suid Afrikaanse Kampioenskappe in Secunda 2 Desember maar die uitgawes is enorme veral teen die brandstofprys huidiglik en dan natuurlik akkomodasie. Asb as daar enige iemand is wat kan help bydrae sodat ons haar die geleentheid kan gee om te gaan deelneem teen die bestes van die bestes sal dit onsettend baie vir ons en haar beteken.enige bydrae sal n verskil maak. Help ons asb om Kylie in Secunda te kry. Byvoorbaat Dankie. Desire en Christiaan

 

Donations

  • Dec 01, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "Sterkte liefielyfie, jy maak ons trots" - Lindie

  • Nov 28, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Susan VG

  • Nov 22, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "Sterkte Kylie en geniet dit." - Melanie van Appel

  • Nov 22, 2023 - USD $ 58.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Nov 20, 2023 - USD $ 8.84 Fees covered
  • "Dinamiet kom in klein pakkies." - Anonymous

  • Nov 14, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "" - Sune

  • Nov 14, 2023 - R 199.91 Fees covered
  • "Sterkte Kelly" - Leonardo De villiers

  • Nov 14, 2023 - R 100.00 Fees covered
  • "Good luck Kylie!" - Anonymous

  • Nov 11, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "Sterkte ek donate omdat my kleindogter ook OP atleet in hekkies is en ek weet hoe hard sy werk en die onkostes verbonde vir die ouers." - Anonymous

  • Nov 11, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "Go go Go K!!! Oms glo in jou!!!" - Sonja Du Preez

  • Nov 11, 2023 - USD $ 57.68 Fees covered
  • "Jy kan dit doen girla. Werk hard." - ElzanneLotter

  • Nov 10, 2023 - R 100.00 Fees covered
  • "Go Kylie, pocket rocket." - Anonymous

  • Nov 09, 2023 - USD $ 11.69 Fees covered
  • "Good luck Kylie hoop jy doen goed!" - Alexa Botes

  • Nov 09, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Cheryl Hawkins

  • Nov 09, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "" - Chantelle Kleynhans

  • Nov 09, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "Sterkte❕️ ons kyk uit vir jou resultate. Gaan geniet en gee net jou beste." - Helga Vermaak

Donate to this charity

Statistics

Fundraising target

R 12 000.00

Donations to date

R 5 022.97
Donate

Sub Youth SA Championships Campaign