
La’Boslinge for #HardloopVirLise
- By: La’Boslinge
- Short URL: https://www.backabuddy.co.za/laboslinge-for-hardloopvirlise
Personal message
Ons neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.
Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.
Ons hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.
Donations
- Mar 02, 2017 - R 102.82
- "My skenking is duurder as my tekkies" - Carel
- Mar 02, 2017 - R 212.54
- "Sterkte!" - Hans & Marga
- Mar 01, 2017 - USD $ 22.38
- "I like round numbers " - Paul Betts
- Mar 01, 2017 - R 242.55
- "Baie sterkte! Hou bene hou!!" - Carna
- Mar 01, 2017 - R 510.00
- "Run Run" - Anonymous
- Feb 28, 2017 - R 102.82
- "Mooi so julle, I'm your biggest fan! :D" - Ruani
- Feb 27, 2017 - R 102.82
- "Sterkte julle. " - Izanne
- Feb 27, 2017 - R 210.00
- "All the best!!" - Anonymous
- Feb 27, 2017 - R 210.00
- "God bless" - Anonymous
- Feb 24, 2017 - R 20.00
- "Ek hoop maar dat elke bietjie help. " - Herman Engelbrecht
- Feb 24, 2017 - R 102.82
- "Hou bene hou" - Anonymous
- Feb 24, 2017 - R 205.64
- "hou bene hou! hoop julle almal hardloop lekker." - Annamaria x 3
Statistics

Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.
Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.