Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Leonie for #HardloopVirLise

Leonie for #HardloopVirLise

Personal message

Ek neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.

Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.

Ek hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.

Donations

  • Mar 03, 2017 - R 102.82
  • "Sterkte aan die gesin" - Andrea

  • Mar 01, 2017 - R 514.10
  • "You can do it xx" - Nicole

  • Feb 28, 2017 - R 175.00
  • "Good luck!" - Cleanbrother

  • Feb 28, 2017 - R 51.41
  • "Ek gaan burgers eet terwyl jy draf (loop) " - Mses

  • Feb 17, 2017 - R 2 056.40
  • "Strek voor jy hardloop:-)" - Saam staan

  • Feb 07, 2017 - R 259.44
  • "Geniet elke oomblik!" - IemandSoosEk

  • Feb 07, 2017 - R 510.00
  • "BAIE TROTS OP JOU." - Calla

  • Feb 07, 2017 - R 210.00
  • "Hou bene hou! Ons is saam jou daar elke tree, Leons." - Wendy

  • Feb 07, 2017 - R 210.00
  • "Keep going " - Callie Kruger

  • Feb 07, 2017 - R 310.00
  • "You can do it!!" - Werner

  • Feb 07, 2017 - R 80.00
  • "Ek bid vir die gesin, dat die Here vir hulle vertroosting sal bring deur hierdie moeilike tyd <3 " - Dezire

  • Feb 07, 2017 - R 205.64
  • "Sterkte! " - C & Q

  • Feb 07, 2017 - USD $ 7.91
  • "Elke bietjie help. Jy rock!!!" - Anoniem

  • Feb 06, 2017 - R 205.64
  • "Gee en jy sal ontvang, ek was bevoorreg om my eie wonderwerk te beleef, ek hoop die familie kry ook hulle eie wonderwerke." - Anchen Inggs

  • Feb 06, 2017 - R 205.64
  • "Hardloop vir Lise. x" - Ilana

  • Feb 06, 2017 - R 205.64
  • "Skenking vir Lise" - Fred

Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 5 406.85

Fundraising target

R 5 000.00
Donate

Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand  Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.