
Liza Hietbrink se S4J Uitdaging vir 2020
- By: Liza Hietbrink
- Short URL: https://www.backabuddy.co.za/liza-hietbrink-se-s4j-uitdaging-vir-2020
Personal message
Liza gaan hierdie jaar fondse insamel vir die kinders van Soedan en Suid Soedan. Hulle het basiese hulpbronne nodig wat ons so van selfsprekend aanvaar, veral opvoedkundige hulpbronne. Ons as 'n span wil 'n verandering in hulle lewens maak. Help vir Liza asb om jou deel by te dra.