Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Lizette Sander se S4J Uitdaging vir 2018

Lizette Sander se S4J Uitdaging vir 2018

Personal message

Ek wil graag Comrades hardloop for S4J want ek het a passie vir die Bybel en dink ons is baie bevoorreg om dit te kan lees waar dit in ander lande verban word. 

Ek dink dis belangrik dat Bybels versprei word sodat almal die kans kan kry om God se Woord te lees in hulle moedertaal.

Deur hierdie initiatief van fondsinsameling het SSNET, wat die Sendelingorganisasie is waaronder S4J val, al etlike duisende Bybels in Suid Sudan versprei. SSNET help ook om die Bybel in die Beja taal te vertaal. Die Beja mense work erg vervolg deur hulle eie regering.

Dankie dat jy bereid is om 'n beter wereld vir hulle te wil maak!

Donations

  • May 26, 2018 - R 205.64
  • "Met hierdie donasie hoop ek dit kan so groot verskil in iemand se lewe maak, soos jy in myne gemaak het." - Leonardus

  • May 23, 2018 - R 205.64
  • "Blessings " - Helen

  • May 18, 2018 - R 205.64
  • "." - Selma

  • Mar 28, 2018 - R 205.64
  • "Dankie vir 'n hart wat omgee vir ander. Se├źn!!!" - NJ

Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 822.56

Fundraising target

R 1 000.00
Donate

Sudan4Jesus

Sudan4Jesus Logo

S4J is a fundraiser where athletes who run the Comrades marathon (and other races) raise funds to help the people of Sudan and South Sudan. We focus on providing help to war victims, as well as those in avoided and neglected communities where help is needed most.