Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Liefde vir Luan

Liefde vir Luan

Personal message


Luan is 'n amper 4 jarige seuntjie wat net so besig was soos seuntjies maar kan wees... Hy het uit sy maag uit gelag vir als! Hy was gesond tot en met hy 23 Februarie 2018 skielik siek geword het.

Hy was herhaaldelik verkeerd gediagnoseer. Dokters kry geen oorsaak vir sy tremors nie. Vanaf Junie 2018 het hy bitter min krag in sy bene en geen balans. Hy kan glad nie loop nie. Sommige dae kan hy sit sonder om om te val en sommige dae nie.

Letterlik elke toets wat al gedoen was wys daar is niks fout met hom nie. Elke dag is 'n nuwe dag van onsekerheid oor wat die toekoms vir ons in hou.

Ek as 'n mamma het net besluit: ''Giving up is simply not an option''

Ons is al van die een dokter na die ander, elkeen probeer, maar kom ook net so vêr.

2018 was 'n moeilike jaar, maar hierdie jaar het ons net besluit dit is nou tyd om te terug te baklei. Ons moet 'n diagnose vind!

Tans is die dokters steeds besig om nuutste uitslae deur te werk en te kyk hoe hul ons kan help, maar intussen moet Luan weekliks fisio kry.

Ons wil graag fondse insamel vir sy weeklikse fisio sessies en sy maandelikse medikasie. Ons sal ook nou 'n rolstoel moet aanskaf. 

Elke gebed en bydrae help, Liefde groete, Tania xxx

 

Donations

  • Jun 16, 2019 - USD $ 13.50
  • "Sterkte" - Inge

  • Jun 14, 2019 - R 2 010.00
  • "#never give up" - Anonymous

  • Jun 14, 2019 - R 500.00
  • "Hou aan glo xxx" - Chloe & Ethan

  • Jun 13, 2019 - R 500.00
  • "." - Ulyn

  • Jun 12, 2019 - R 100.00
  • "Elke bietjie tel... sterkte <3 " - Anonymous

  • Jun 12, 2019 - R 510.00
  • "Geloof hoop en liefde" - Anine en peter

  • Jun 12, 2019 - R 1 010.00
  • "Baie sterkte!" - Johann

  • Jun 11, 2019 - R 101.50
  • "Sterkte mamma. Bly glo en bid " - Jo-Anne en Sypie

  • Jun 11, 2019 - R 304.50
  • "Psalm 91- Hy sal Sy engele opdrag gee om jou te beskerm oral waar jy gaan." - Anon

  • Jun 11, 2019 - R 253.75
  • "????" - Carla

  • Jun 11, 2019 - R 203.00
  • "Sterkte julle. Ons hou aan bid" - Esme

  • Jun 11, 2019 - R 50.75
  • "Will keep Luan in ours prayersxxx" - Anonymous with Love

  • Jun 11, 2019 - R 205.64
  • "Ons dink aan julle! " - BS

  • Jun 11, 2019 - R 200.00
  • "sterkte aan julle kyk mooi na hom" - dave christie

  • Jun 11, 2019 - R 200.00
  • "Love jou nefie" - Riley

  • Jun 11, 2019 - R 50.00
  • "<3" - G&S

  • Jun 10, 2019 - R 1 028.20
  • "Ons dink aan julle xxx" - Patrick & Mornette

  • Jun 10, 2019 - R 101.50
  • "Ons spreek oorwinning" - Ons spreek oorwinning

  • Jun 10, 2019 - R 203.00
  • "Sterkte julle. Ons bid vir julle xx" - Anonymous

  • Jun 10, 2019 - R 100.00
  • ":) " - Tania

  • Jun 10, 2019 - R 205.64
  • "Julle is in ons gebede" - Anon

  • Jun 10, 2019 - R 102.82
  • "Sterkte Tania en Luan.Ons glo en vertrou dat Jesus jou sal genees.Hou net moed en bid elke dag.Moet nooit opgee nie." - Monique en DeanĂ©

  • Jun 10, 2019 - R 507.50
  • "I have had the privilege to meet you, such a happy child! You touched my heart and I hope that they find answers soon " - Rivendale Farm

  • Jun 10, 2019 - R 507.50
  • "#supporting_luan" - Leon en Celeste

  • Jun 10, 2019 - R 257.05
  • "Sterkte aan julle almal!" - Cornel & Angelique

  • Jun 10, 2019 - R 100.00
  • "Tania. Hoop die bietjie help!! Liefde" - Susan Bonnet

  • Jun 10, 2019 - R 514.10
  • "Sterkte" - Lorentz

  • Jun 10, 2019 - R 700.00
  • "Ons bid vir julle" - bennie hall

  • Jun 10, 2019 - USD $ 13.43
  • "Bly net hoop en glo! God sal vir julle deurkom! " - Elmarie

  • Jun 10, 2019 - R 102.82
  • "Aanhou Glo!!" - Anrie

  • Jun 10, 2019 - R 203.00
  • "????????????" - Ruben

  • Jun 10, 2019 - R 514.10
  • "Julle is in my gebede" - Anette

  • Jun 10, 2019 - R 101.50
  • "Baie sterkte julle, ons bid vir krag van bo." - MornĂ©

  • Jun 10, 2019 - R 205.64
  • "#neverevergiveup" - Ilse/Lorentz

Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 12 053.60

Fundraising target

R 30 000.00
Donate

Luan Gous Medical Cause

Luan Gous Medical Cause Logo

Luan is 'n amper 4 jarige seuntjie wat 23 Februarie 2018 skielik siek geword het. Ons is steeds opsoek na 'n diagnose. Dr's kan net nie vir ons antwoorde gee nie.