Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Saving our home of 23years

Saving our home of 23years

Funds Raised:
R 4 320
Fundraising Target:
R 60 000
Donate

Personal message

Hello almal, my naam is Maritza jv Rensburg, dogter van oorlede F.P van der Westhuizen wat in 2017 7de April oorlede is. 
 
Ons storie loop so..
 
Na my pa se dood het my ma Hester van der Westhuizen haar geld wat my pa vir haar gelos het by Jaco Jordaan belê, wat in October 2017 weg geraak het met die geld, sy hof saak het nie ver gekom nie,want Jaco is toe
oorlede aan n hart aanval,my ma het nog nie
weer n sent gesien van dai 1.2mil wat sy
'belê" het nie...Ons is toe geslaan met n
boedel bedrag van my pa van R280 000 wat
ons nie kon betaal nie.Ons het aanhou
baklei en afstry...ons eenigste bate is ons
HUIS waar ons 6 is wat hier bly,ek my man en
2 kinders 6 en 11 ,my ma 63 en my ouma
84...ons huis is al wat ons het, ons Kan nie n
leening maak nie want ons Kan dit nie terug
betaal,ons het al als verkoop wat ons kon om
van die skuld in die boedel af te betaal om
hom minder te kry ons is lat weet Dat die
boedel bedrag nou op R56 210.22 is wat ons
Moet betaal..as ons nie Dai betaal verkoop
die bank ons huis om Dai geld te kry, eks op
my knee en smeek vir hulp om ons huis te
red.
Elke bietjie word opreg waardeer.

Donations

  • Nov 29, 2023 - USD $ 11.89 Fees covered
  • "Tiktok liefde !!!!๐Ÿ’œ๐Ÿ’œ๐Ÿ’œ" - Anonymous

  • Nov 15, 2023 - USD $ 26.15 Fees covered
  • "๐Ÿ’œ๐Ÿ’œTiktok blessings๐Ÿ’œ๐Ÿ’œ" - Anonymous

  • Oct 23, 2023 - USD $ 19.45 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 19, 2023 - USD $ 20.10 Fees covered
  • "TIKTOK BLESSINGS ๐Ÿ™Œ" - Anonymous

  • Oct 15, 2023 - USD $ 2.16 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 10, 2023 - USD $ 4.32 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 09, 2023 - USD $ 10.26 Fees covered
  • "N vriend duisend deur duk en dun ๐Ÿ’œ" - Anonymous

  • Oct 09, 2023 - USD $ 10.48 Fees covered
  • "Tiktok blessings ๐Ÿ’œ" - Anonymous

  • Oct 08, 2023 - USD $ 4.32 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 06, 2023 - USD $ 4.11 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 01, 2023 - USD $ 11.42 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Sep 29, 2023 - USD $ 5.40 Fees covered
  • "Tiekietok liefde๐Ÿ’™" - Anonymous

  • Sep 25, 2023 - USD $ 8.64 Fees covered
  • "๐Ÿ’œTiktok liefde๐Ÿ’œ" - Anonymous

  • Sep 18, 2023 - USD $ 3.24 Fees covered
  • "TIKTOK ๐Ÿ’œ" - Anonymous

  • Sep 14, 2023 - USD $ 50.78 Fees covered
  • "Tiktok liefde en blessing ๐Ÿ™" - Anonymous

  • Sep 13, 2023 - USD $ 4.32 Fees covered
  • "TT๐Ÿค—" - Anonymous

  • Sep 07, 2023 - R 185.10 Fees covered
  • "Sterkte ๐ŸŒธ" - Anonymous

  • Sep 07, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "Pray and have faith. All in Gods timing." - Anonymous

  • Sep 06, 2023 - R 100.00 Fees covered
  • "Lovies julle" - Anonymous

  • Sep 04, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "" - Lorraine

  • Sep 04, 2023 - USD $ 11.48 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Sep 04, 2023 - USD $ 11.48 Fees covered
  • "Staan sterk maatjie." - Anonymous

Donate to this charity

Statistics

Fundraising target

R 60 000.00

Donations to date

R 4 319.74
Donate

Saving our home of 23years Campaign