Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Maryka #HardloopVirLise

Maryka #HardloopVirLise

Personal message

Ek neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.

Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.

Ek hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.

Donations

  • Mar 17, 2017 - R 51.41
  • "Dink aan jou!" - Elke

  • Mar 16, 2017 - R 102.82
  • "Baie sterkte! Goeie gebaar en 'n baie mooi roete!" - Kandas

  • Mar 07, 2017 - R 60.00
  • ":-)" - Netta

  • Mar 06, 2017 - USD $ 15.38
  • "Wens jou net 'n wonderlike toekoms" - Heine du Randt

  • Mar 03, 2017 - R 200.00
  • "Sterkte!" - Sonja

  • Mar 03, 2017 - R 110.00
  • "Gooi Mielies!!" - Nantes Vorster

  • Mar 01, 2017 - R 110.00
  • "Hou bene hou! " - Janlu

  • Feb 27, 2017 - R 510.00
  • "Hoop jy hardloop gou weer. Lise" - Henriette

  • Feb 25, 2017 - R 50.00
  • "Dapper!" - Daleen en Reinette

  • Feb 24, 2017 - R 514.10
  • "Vir 'n goeie doel - sterkte!" - T Roux

  • Feb 24, 2017 - R 100.00
  • "Have a great run" - Rina

  • Feb 24, 2017 - R 100.00
  • "Hou-bene-hou / Going strong!" - Venter Combrink

  • Feb 23, 2017 - R 50.00
  • "Good luck" - Emery

  • Feb 23, 2017 - R 100.00
  • "Bless you!" - Anonymous

  • Feb 23, 2017 - R 50.00
  • "Walk in Faith, Lise!" - Maryka Erasmus

Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 2 308.28

Fundraising target

R 2 000.00
Donate

Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand  Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.