Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Minette for #HardloopVirLise

Minette for #HardloopVirLise

Personal message

Ek neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.

Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.

Ek hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.

Donations

  • Mar 06, 2017 - R 308.46
  • "@Minette so trots op jou vriendin! Well done x " - Channons

  • Mar 06, 2017 - R 510.00
  • "Go Minette!" - Carina

  • Mar 05, 2017 - R 1 000.00
  • "Dankie Minette dat by vir ons almal hardloop" - Ulli

  • Mar 03, 2017 - USD $ 16.00
  • "Sterkte Minette !!! Go girl !! Trots op jou !! " - Estelle

  • Feb 24, 2017 - R 763.99
  • "Jy is so awesome soos Lize" - Ronell & Et

  • Feb 17, 2017 - R 700.00
  • "For its by grace you have been saved througj faith and this is not from yourselves it is the gift of God..Eph 2:8" - Renee Fourie

  • Feb 16, 2017 - R 500.00
  • "Go Mina! Lise mag jy gou weer saammet Dassie hardloop!" - Esté

  • Feb 15, 2017 - R 110.00
  • "Jy is n inspirasie - leaker draf" - Suretha

  • Feb 10, 2017 - R 200.00
  • "Mooi so Minette" - Louis en Hester

  • Feb 10, 2017 - R 1 028.20
  • "Sterkte Minette, dit sal goed gaan xx " - Christie & Charles

  • Feb 10, 2017 - R 257.05
  • "Run like there are chocolates ahead of you and a crazy weirdo behind you!" - Vissies

  • Feb 09, 2017 - R 730.00
  • "Baie trots op jou " - Martin

  • Feb 09, 2017 - USD $ 52.60
  • "Goed vir jou! Lekker oefen en lekker hardloop! Hoop hierdie bietjie help jou veldtog. " - Caspar

  • Feb 08, 2017 - R 514.10
  • "Go girl!!!" - Pat & Zon

  • Feb 08, 2017 - R 308.46
  • "So trots op jou want ons weet jy kan." - Johan en Alet Cardtens

  • Feb 08, 2017 - R 510.00
  • "You go girl!!!!!! " - #MichL

  • Feb 07, 2017 - R 102.82
  • "Awesome Minette!" - Philip van der Walt

  • Feb 07, 2017 - R 205.64
  • "Go Minette! " - Ilze Müller

  • Feb 07, 2017 - USD $ 79.16
  • "Ons dink aan Lise, ons dierbare koshuis vriendin" - Sarette

  • Feb 07, 2017 - R 210.00
  • "Go Mamma!!" - Miggie en Tris

  • Feb 07, 2017 - R 110.00
  • "Baie sterkte" - Gerda Myburgh

  • Feb 07, 2017 - R 514.10
  • "Proud of you Minette for taking on this challenge...which is not a fraction of the challenge Lise is facing. Good luck! " - Nicolette Koch

Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 10 549.79

Fundraising target

R 20 000.00
Donate

Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand  Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.