Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Boerdery in nood

Boerdery in nood

Funds Raised:
R 1 673
Fundraising Target:
R 20 000
Donate

Personal message

Hoe staan jy weer op? Hoe gaan jy weer aan? 'n Boer doen wel, keer op keer, elke keer! Bloemfontein, Vrystaat.

Ek wil vra dat jy jou hart en natuurlik jou beursie sal oopmaak vir 'n baie spesiale vriendin en kollega, Mari Bezuidenhout se ouers. 

Hulle boer in die Brandfort distrik, plaas BEZ Boerdery, en is die afgelope naweek hard geraak is deur die woedende brande. Verlies in weiding, oeste en infrastruktuur is tot gevolg.

Hul het hulp nodig om R20 000 in te samel sodat hul 'n link kan stuur na Burgersdorp en terug met voer vir die diere. 

Raak stil en dink wat 'n boer in jou lewe, ons almal se lewens, beteken en dan dank jy die Here vir al jou gawes en seëninge elke dag.

Jou klein bydrae gaan 'n reuse verskil in die boer se lewe maak! Kom ons vat saam hande!

 

Donations

  • Oct 05, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Walter van Niekerk

  • Oct 04, 2023 - USD $ 27.97 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 04, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 03, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

Donate to this charity

Statistics

Fundraising target

R 20 000.00

Donations to date

R 1 672.99
Donate

Boerdery in nood Campaign