Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Najaarsklub Morgenzon

Najaarsklub Morgenzon

Personal message

Daar bly ongeveer 45 senior burgers tussen 60 tot 86 jaar oud. Die inwoners leef absoluut van die hand na die mond elke maand en 99% net vanaf hulle Sassa pensioen en van hulle leef eintlik in halglike omstandighede. Met die nasionale imperking kry die mense natuurlik geen besoekers hetsy familie of vriende. Dis die besoeke wat die mensies gewoonlik aan die gang hou. Die bestuurderes sal alle fondse behoorlik administreer.

Enige fondse ingesamel sal aangewend word kos vir die inwoners van die Najaarsklub.

Statistics

Donations to date

R 0.00

Fundraising target

R 10 000.00
Donate

Najaarsklub Morgenzon Cause

Najaarsklub Morgenzon Cause Logo

Morgenzon Najaarsklub is n vereening wat probeer omsien na die senior burgers wat bly in die Zonstraal woonstelle en die omliggende areas in Morgenzon, Mpumalanga.  Daar bly ongeveer 45 senior burgers tussen 60 tot 86 jaar oud.