Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Ons Hero Neels Stander

Ons Hero Neels Stander

Personal message

Meeste van julle ken ons geliefde oom Neels Stander. Soos julle weet veg hy tans fase 4 Maag kanker. Ongelukkig gaan dinge nie goed op die oomblik nie. Oom Neels kan nie voortgaan met sy houtwerk nie en tans is hy en sy vrou afhangklik van n staatspensioen van slegs R1500 pm elk. Hulle maandelikse uitgawes is natuurlik baie meer as dit. Hulle kinders help hulle waar hulle kan, maar dit gaan maar moeilik.

Baie van ons het groot geword in hulle huis, gevry, getrou en gekuier in hulle huis. Oom Neels en tannie Lida het ons al baie borde kos gegee, trane van ons wange afgevee en hulle deure het altyd oopgestaan vir ons.

Hy is ons almal se ander pa. Daarom vra ek vandag vir finansiële ondersteuning vir hulle.

Hoe baie van ons het al lekker gedans op oom Neels se musiek as hy sy kitaar uitgehaal het.

Kom ons staan hulle hy soos wat hulle ons nog altyd bygestaan het.

*The funds raised will go directly to Neels to help cover everyday costs including petrol for doctor's visits, clothing, Vodacom, security (alarm), groceries and supplements, vitamins, etc. *

 

Donations

  • Apr 12, 2019 - R 203.00
  • "Lexie Elliott always loved Niels, musicians together " - Fuff

  • Apr 05, 2019 - R 60.00
  • "In my prayers ??" - Sherilee

  • Apr 04, 2019 - USD $ 14.89
  • "We continue to pray!" - Prayer

  • Apr 04, 2019 - R 101.50
  • "Ons hou aan bid vir julle. Sterkte xxxx" - Anon

Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 575.01

Fundraising target

R 30 000.00
Donate

Neels Stander Cancer Cause

Neels Stander Cancer Cause Logo

Lehandri from Knysna is crowdfunding for Neels Stander who has stage 4 stomach cancer.

Neels is no longer able to do his carpentry work to support himself and Lehandri hopes that funds raised will help to cover everyday expenses so that he can focus on his health.