Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Nita #HardloopVirLise

Nita #HardloopVirLise

Personal message

Ek is 'n voltyds ma van 4 kinders en wil Lise se lewe help makliker maak.

Ek hardloop graag vir so bietjie vryheid, en is besonder lief vir die Drakensberge. Ek voel baie jammer vir Lize, omdat ek so goed kan identifiseer met haar posisie as ma van 'n groot gesin.

Op 4 Maart mis ek ongelukkig die Sunrise Monster, maar gaan wel die Surrender Hill Marathon in Clarens hardloop as deel van die #hardloopvirlise insameling.

Donations

Name Comment Date Amount
Nita deVilliers Nita met elke tree wat jy gee se dankie vir ons 4 pragtige kleinkinders. Sterkte. Mar 03, 2017 R 500.00
Prliete Trots op jou, Nita! Feb 28, 2017 R 514.10
Miranda Hamilton Nita, Wonderlik dat jy jou wedloop opdra aan hierdie saak! Lise, mag elke bietjie help. Julle is 'n wonderlike voorbeeld. Se├źn vir julle! xxx Feb 28, 2017 R 210.00
Andre Mellet Trots op jou! Feb 27, 2017 R 300.00
4Nita4Lise Go Nita! Ongelooflik trots op jou en ondersteun jou graag in hierdie doelwit. L Feb 27, 2017 R 2 510.00
Thomas Kriel Prysenswaardig! Sterkte met die marathon! Feb 22, 2017 R 514.10
Lorraine du Toit Nita, jy is 'n inspirasie vir baie mense.....jou hart is so so reg! Geniet Surrenderhill. Feb 17, 2017 R 500.00
Gary @ Pump and Abrasion Technologies Good luck! Feb 17, 2017 R 102.82
Rolin Best of luck Feb 17, 2017 R 514.10
AV Forums Member Good luck en vasbyt Feb 17, 2017 USD $ 40.43
Scubadude Jy het lank geoefen hiervoor en ek dink dis great dat jy dit aan Lise opdra. Geniet die Surrender Hill Maraton! Feb 17, 2017 R 510.00
Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 6 701.13

Fundraising target

R 5 000.00
Donate

Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand  Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.