Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Ondersteun Wollies vir Lize se verjaarsdag

Ondersteun Wollies vir Lize se verjaarsdag

Personal message

Beste vriende en familie

Siende dat ek nie naby is nie, en julle ongelukkig nie vir my geskenkies kan gee nie het ek dit goed gedink om vir julle vir geskenkies te vra deur geld te skenk aan Wollies, 'n liefdadigheids projek wat na honderde diere omsien. Dit is ook waar my ouers ons oulike nuwe hondjie Max aangeneem het.

Liefde

Lize

Donations

  • Aug 15, 2018 - R 257.05
  • "'n pakkie pilletjies <3" - Annemie

  • Aug 10, 2018 - USD $ 230.29
  • "<3" - Lize

  • Aug 10, 2018 - R 205.64
  • "Happy birthday Lize! And see you tomorrow!" - Marjan

  • Aug 09, 2018 - R 812.07
  • "Lize-verjaarsdagliefde vir die woefies." - Jaco en Ame

  • Aug 07, 2018 - USD $ 78.37
  • "Happy birthday Lize!!" - Bernard, Ollie en Lucy

  • Jul 27, 2018 - R 500.00
  • "Vir Lize en AL die hawelose woefies da buite! ??" - Lonkies

  • Jul 24, 2018 - USD $ 78.16
  • "Lekker verjaar Lize!!!" - Leslie

  • Jul 24, 2018 - USD $ 78.16
  • "Veels Geluk Pikkewyn " - Ralf

Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 8 086.63

Fundraising target

R 10 000.00
Donate

Wollies Animal Project

Wollies Animal Project Logo

Wollies Animal Project provides a safe haven to over 1000 abused, neglected and abandoned cats and dogs.