Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Hoop vir Oom Boggom

Hoop vir Oom Boggom

Personal message

Oom Boggom (Ian de Jager) is onlangs gediagnoseer met kanker, spesifiek B-Cell Chronic Lymphocytic Leukaemia (CLL). 'n Lang en harde pad lê voor wat chemoterapie en ander behandeling insluit.

Ongelukkig het Oom Boggom nie 'n mediese fonds of genoegsame fondse om vir die behandeling te betaal nie, daarom wend ek my tot die trop vir onderskraging en hulp.

'n Normale witbloedtelling vir mans is tussen 4,500 en 11,000 per mikroliter - my telling is 'n skrikwekkende 240,000. Klaarblyklik kan die regte chemoterapie-resep die proses vertraag, maar daar moet natuurlik eers 'n hele battery addisionele toetse deur 'n onkoloog gedoen word.

Dit was 'n bitter slegte paar jaar vir baie van ons. Deurentyd het ek hard probeer om positief te bly en deur middel van my daaglikse humoristiese plasings die trop se dag op te kikker. Ek vertrou ek het hierin geslaag en hopelik bietjie kleur verleen aan ons troplede se dag tot dag.

Hopelik koop die regte chemoterapie-resep vir my 'n bietjie tyd, wie weet. Tyd genoeg om uiteindelik daardie boek klaar te maak - veral nou dat ek 'n goeie idee het hoe die slot daarna gaan uitsien.

Ek besef dis taai tye vir almal van ons; help maar asseblief waar jy kan.

Donasies sal uit die hart uit waardeer word.

Kyk noord en boggom voort, ne.

~ Oom Boggom (Ian de Jager)

Donations

  • Feb 03, 2022 - USD $ 32.59
  • "Sterkte Ian, ons dink aan jou." - Chantal Beyers

  • Feb 01, 2022 - R 200.00
  • "

    Jy is nie alleen nie

    " - Rinda

  • Feb 01, 2022 - R 100.00
  • "Vertrou saam jou vir "meer tyd"" - Jana

  • Jan 31, 2022 - R 200.00
  • "Baie sterkte. Jy is in my gebede." - Stephnie Volschenk

  • Jan 31, 2022 - R 100.00
  • "

    Hoop dit help

    " - WvN

  • Jan 27, 2022 - R 500.00
  • "Baie sterkte. God is in beheer.." - D @ S

  • Jan 25, 2022 - R 200.00
  • "

    Genade!

    " - Annoniem

  • Jan 20, 2022 - R 100.00
  • "

    Liz

    " - Liz

  • Jan 17, 2022 - USD $ 65.13
  • "Sterkte ou maat - hoop sake werk uit vir jou." - Henry Kidson

  • Jan 17, 2022 - R 500.00
  • "Baie sterkte " - Johan Eybers

  • Jan 17, 2022 - R 200.00
  • "Sterkte en hou aan glo" - Anoniem

  • Jan 16, 2022 - USD $ 13.01
  • "Baie sterkte!" - Anoniem

  • Jan 16, 2022 - R 200.00
  • "Sterkte, Oom Boggom." - anomiem

  • Jan 16, 2022 - R 100.00
  • "Baie sterkte" - Sancha

  • Jan 14, 2022 - USD $ 32.45
  • "Baie sterkte Ian xx" - Erika Degenaar

  • Jan 14, 2022 - R 200.00
  • "

    Ek hoop my donasie kan help. Baie sterkte x

    " - Karmen

  • Jan 13, 2022 - USD $ 13.06
  • "Baie sterkte! " - Ronel Oberholzer-Rein

  • Jan 13, 2022 - R 100.00
  • "want ek maak nog geld bymekaaar vir vellies " - Chrissie Fourie

  • Jan 12, 2022 - R 200.00
  • "Sterkte, ek bid vir genesing vir jou" - Anonymous

  • Jan 12, 2022 - R 500.00
  • "Baie sterkte, hou vas aan geloof!" - Anoniem

  • Jan 12, 2022 - R 100.00
  • "Dis nie veel nie maar dit help. Baie sterkte" - Anonomous

  • Jan 12, 2022 - R 200.00
  • "Hou moed Oom" - Nelia Smuts

  • Jan 12, 2022 - USD $ 12.88
  • "Sterkte" - Anom

  • Jan 12, 2022 - R 100.00
  • "Sterkte" - Anon

  • Jan 12, 2022 - R 500.00
  • "Sterkte" - Anonymous

  • Dec 28, 2021 - R 100.00
  • "Voorspoed" - Estelle

  • Dec 24, 2021 - USD $ 31.92
  • "With much love and best wishes" - Anon

  • Dec 23, 2021 - R 200.00
  • "

    Baie sterkte.

    " - Anoniem

  • Dec 22, 2021 - R 500.00
  • "Geloof en liefde." - AF

  • Dec 21, 2021 - USD $ 15.00
  • "Baie sterkte" - Riana

  • Dec 21, 2021 - R 100.00
  • "Sterkte Oom Boggom! " - Anoniem

  • Dec 20, 2021 - R 500.00
  • "

    Sterkte

    " - Meyer Kempton Park

  • Dec 20, 2021 - R 500.00
  • "

    Baie sterkte Ian!

    " - Gerrelize

  • Dec 17, 2021 - R 100.00
  • "Sterkte" - Liza Claasen

  • Dec 17, 2021 - R 100.00
  • "

    In ons gebede.

    " - René

  • Dec 17, 2021 - R 100.00
  • "

    Sterkte Oom Boggom

    " - Anonymous

  • Dec 17, 2021 - R 200.00
  • "

    Sterkte Oom Boggom. Jy is sterk!

    " - Anonymous

  • Dec 17, 2021 - R 1 000.00
  • "

    Sterkte Oom Boggom, my gebede is met jou

    " - Fredrika Elizabeth Bonthuys

  • Dec 17, 2021 - R 1 000.00
  • "

    Sterkte !

    " - Karina Smit

  • Dec 14, 2021 - USD $ 40.00
  • "Ai liewe Ian, jy is sterk, jy moet net glo xx" - Erika Degenaar

  • Dec 14, 2021 - R 500.00
  • "Sterkte!" - Elvee

  • Dec 14, 2021 - USD $ 31.23
  • "Wens jou alle beterskap toe" - Die Skim

  • Dec 14, 2021 - USD $ 62.46
  • "Baie sterkte vir die pad wat voorlê" - Ansie

  • Dec 14, 2021 - R 100.00
  • "Baie sterkte Boggom.Dankie vir die humor" - Boggompie

  • Dec 14, 2021 - R 100.00
  • "Sterkte aan Oom!" - Anoniem

Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 14 886.98

Fundraising target

R 150 000.00
Donate

Oom Boggom Medical Cause

Oom Boggom Medical Cause Logo

Oom Boggom (Ian de Jager) is onlangs gediagnoseer met kanker, spesifiek B-Cell Chronic Lymphocytic Leukaemia (CLL). 'n Lang en harde pad le voor wat chemoterapie en ander behandeling insluit. Pretoria, Gauteng.