Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Phillipus Buys Ierland Toer

Phillipus Buys Ierland Toer

Personal message

Ek speel al rugby vandat ek 6 jaar oud is en is baie lief vir my sport.  Ek geniet rugby baie en ek was in 2003 gekies vir die 0/14 Bokkie Week . Ek het ongelukkig uitgeval vir die Valke span, maar ek het nooit moed opgegee nie, net harder probeer!  

In 2018 het ek weer vir die Valke gespeel en deur gedring na die Vruyven Week toe as Akademie Span. Hierdie jaar was ek weer gekies vir Vruyven Week en is toe gekies om Ierland toe te gaan as deel van die 0/19 Rhino SA Span.

Ek het groot asseblief borge nodig; elke bietjie sal help om 'n jarelange droom te bewaarheid.  En glo dit is deel van my reis na die Groen en Goud.

Statistics

Donations to date

R 0.00

Fundraising target

R 32 500.00
Donate

Phillipus Buys Rugby Cause

Phillipus Buys Rugby Cause Logo

My naam is Phillipus Buys (19) en ek bly in Nigel.  Ek is onlangs gekies vir die SA Rhino Rugby span en ons gaan op 'n rubgy toer na Ierland.  Die toer is self befonds en my ouers het nie die geld om my op die toer te stuur nie.  Die toer is baie belangrik vir my want dit is 'n tree nader aan my droom om die Groen en Goud te dra!