Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Porterville Corona Virus Verligtings Fonds

Porterville Corona Virus Verligtings Fonds

Personal message

As Christene is dit belangrik dat ons aan ons medemens dink, voordat dit by die punt kom waar mense paniek bevange word en drastiese stappe neem om kos in die hande te kry.

Die fondse sal gaan om verligting te bring vir ons minder bevooregte families. Meeste lewe van die hand tot die mond. Omdat meeste nie toegelaat word om terug werk toe te keur nie, sal hul tanse kos voorraad uit hardloop.
Hulle normale salarisse is nie genoeg om koskaste te vul, in die onsekere tye nie.

Die missie is om mense gerus te stel in die tyd van nood tot dat ons kan terug beweeg na normale tye toe.

Die fondse sal spesifiek gebruik word vir   kos vooraad vir die onsekere tye. 

Statistics

Donations to date

R 0.00

Fundraising target

R 5 000.00
Donate

Porterville Covid-19 Cause

Porterville Covid-19 Cause Logo

Die Corona Virus het skielik op ons neer gesak.Die hele land is tot stilstand gebring. Dit sal nie meer lank duur dat kosvoorrade en krag in ons minder bevoorregte huise sal onklaar raak nie.