Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Hulp vir Rika Mari

Hulp vir Rika Mari

Funds Raised:
R 121 798
Fundraising Target:
R 500 000
Donate

Personal message

Rika-Mari is 'n 11-jarige leerder van laerskool Stellenbosch. Sy het 'n sagte omgee hart en het 'n baie spesiale plekkie in ons skool. Stellenbosch, Wes Kaap

Haar gesondheid het stadig begin verswak en sy het vreeslik gewig verloor.  Met tye het sy ook baie deurmekaar gevoel.  Op 13 Junie 2023 is sy met Medullablastoma gediagnoseer. Dit is 'n kwaadaardige breingewas wat op daardie stadium reeds na haar ruggraat versprei het.

Haar eerste operasie is op 16 Junie gedoen. Sy het daarna nog 3 operasie gehad om die drukking op haar brein te verlig. Vir 40 dae was sy in die hospitaal en daarna is daar met 30 breinbestralingsessies begin. Die mediese onkostes is vreeslik hoog en enige hulp sal waardeer word.

In middel Oktober is daar met die chemoterapie begin. 'n Minimum van 10 sessies is nodig om die behandeling te voltooi. Ons mis dit om haar pragtige glimlag in die gange te sien en hoop dat sy eendag weer skool toe kan kom.  Dankie vir almal se omgee en ondersteuning.

Donations

  • Dec 18, 2023 - R 5 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Dec 06, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Nov 30, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Mag die Here julle beskerm en dra in die tyd. Ons bid vir Rika-Mari en julle hele familie" - Anonymous

  • Nov 23, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Nov 09, 2023 - R 5 000.00 Fees covered
  • "Baie liefde" - Anonymous

  • Nov 09, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Nov 09, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "Sterkte" - Anonymous

  • Nov 08, 2023 - R 100.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Nov 08, 2023 - USD $ 58.89 Fees covered
  • "Hope. Faith. Love" - Lukas Muller

  • Nov 08, 2023 - R 2 000.00 Fees covered
  • "Our Prayers are with you Rika Mari" - Anonymous

  • Nov 07, 2023 - USD $ 118.07 Fees covered
  • "Ons bid vir spoedige en volkome herstel πŸ™πŸ»" - Anonymous

  • Nov 07, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Bokke showed you the way ...... never give up" - Anonymous

  • Nov 07, 2023 - R 5 000.00
  • "" - Anonymous

  • Nov 07, 2023 - USD $ 29.52 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Nov 07, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Nov 05, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Jesus seΓ«n jou liewe Rika-Mari. Van β€˜n Stellenbosch Laerskool maatjie." - Anonymous

  • Nov 04, 2023 - USD $ 593.29 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Nov 04, 2023 - R 1 500.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Nov 04, 2023 - R 2 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Nov 03, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Nov 03, 2023 - USD $ 271.37
  • "Thoughts and prayers of our family are with you all." - Mikey C

  • Nov 03, 2023 - R 2 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Nov 03, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Baie sterkte met julle pad vorentoe!" - Anonymous

  • Nov 03, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "Ek is 'n oupa met kleinkinders en my hart bloei vir jou Rika-Mari en jou ouers en sibbe" - Anonymous

  • Nov 03, 2023 - R 2 000.00 Fees covered
  • "Jy sal binnekort weer op n perd se rug sit Rika-Mari!" - Liefde Carstens

  • Nov 03, 2023 - R 3 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Nov 03, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Mag die Here jou hand vashou en jou lewe VOL maak Rika-Mari!" - Anonymous

  • Nov 03, 2023 - R 300.00 Fees covered
  • "God het 'n plan met al sy kinders. Bly glo en praat met Hom!" - Anonymous

  • Nov 03, 2023 - R 2 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Nov 03, 2023 - R 1 000.00
  • "Sterkte Willem&HenriΓ«tte πŸ’œ" - MariΓ© Bosman

  • Nov 03, 2023 - R 300.00 Fees covered
  • "Baie sterkte" - Anonymous

  • Nov 03, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Nov 02, 2023 - R 1 000.00
  • "Baie sterkte aan julle gesin. Ons dra julle op aan Jesus." - Anonymous

  • Oct 31, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Ons dra julle hele gesin op en bid dat julle omvou sal word deur Jesus se liefde in hierdie moeilike tyd." - Anonymous

  • Oct 31, 2023 - USD $ 11.47 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 31, 2023 - R 2 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 30, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 30, 2023 - R 700.00 Fees covered
  • "Liefde!!" - Anonymous

  • Oct 30, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 30, 2023 - R 462.75 Fees covered
  • "Let us DO IT!" - Anonymous

  • Oct 29, 2023 - R 500.00
  • "" - Anonymous

  • Oct 29, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "Willem en gesin, ons bid vir julle." - Anonymous

  • Oct 29, 2023 - USD $ 57.36 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 29, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 29, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "Ons stap die pad saam met julle. Julle bly in ons gebede en ons bid dat die Vader julle gesin sal dra deur die moeilike tye." - Anonymous

  • Oct 28, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Geen gesin mag hierdeur gaan. My hart met julle almal. Laat ons weet waar en hoe ons kan ondersteun?" - Rose -Hannah

  • Oct 28, 2023 - R 5 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 28, 2023 - USD $ 286.78 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 28, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "Praying for her and the family ….πŸ™πŸΌ" - Soleta

  • Oct 28, 2023 - USD $ 57.36 Fees covered
  • "Baie sterkte. x" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 500.00
  • "" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - USD $ 26.40
  • "Baie sterkte my liewe kind, sterk wees Liewe Jesus asook Mamma en Pappa is daar om jou hand styf vas te hou! Xx" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "Wishing you all the best and I will ask all my guardian angels to help you make a full recovery. Wishing you strength and love through this difficult time πŸ€—" - Jeanette

  • Oct 27, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "β™₯️" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "πŸ™" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Rika-Mari en familie julle is in ons harte en gebede. Baie liefde , al die van Dyk’s πŸ™ŒπŸ½πŸŒ»" - Zuyda

  • Oct 27, 2023 - R 2 000.00
  • "" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "Ek dink aan julle." - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "Sterkte vir die gesin. Mag Jesus julle dra in die tyd en ons glo en vertrou Hy sal." - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 5 000.00
  • "Willem, Henriette, Abraham, Josua en Rika-Marie. Ons dink baie aan julle. Net liefde vir julle." - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "Ek bid saam vir genesing πŸ™πŸΌ" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 300.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - USD $ 28.52 Fees covered
  • "Ons bid vir julle hele gesin. Mag julle klein vreugdes en Sy groot vrede wat alle verstand te bowe gaan ervaar." - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 300.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 2 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - USD $ 2.85 Fees covered
  • "ek en tatum wens jou alke voorspoet toe.. En weet liewe Jesus is altyd an jou kant... Ons bid vir jou..." - tessa

  • Oct 27, 2023 - R 5 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "πŸ™πŸ»" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "πŸ™πŸ»πŸ’ž" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 300.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - USD $ 28.52 Fees covered
  • "Baie sterkte, julle bly in ons gebedexx" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Rika Mari, mag liewe Jesus jou seen en gesond maak Mag God vir mamma, pappa en jou boeties die krag gee om altyd aan jou sy te wees. Ons bid vir jou en die familie" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "Grootste druk vir liewe Rika." - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Mag die vrede wat alle verstand te bowe gaan by julle wees!! Sterkte vir die hele familie!" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 2 000.00 Fees covered
  • "Dankbaar om op 'n klein manier te kan help. Ons bid vir genesing en bonatuurlike krag virbjulle wat hierdie moeilike pad stap." - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "πŸ’›" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "" - Stephan Du Toit

  • Oct 27, 2023 - R 500.00
  • "RIKA-MARIE ons bid vir jou en jou gesin. Mag jy gou gesond word πŸ’œ Liefde van Hendry, Corlia, Cristopher en Simone" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Baie sterkte Rika Mari. Ons sal nie ophou bid nie. Hoop jy voel gou beter sussa." - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - USD $ 57.05 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - USD $ 11.41 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 500.00
  • "" - Anonymous

Donate to this charity

Statistics

Fundraising target

R 500 000.00

Donations to date

R 121 797.92
Donate

Hulp vir Rika Mari Campaign