Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Ronel #HardloopVirLise

Ronel #HardloopVirLise

Personal message

Ek hardloop die Mini Monster (10km) vir Lise. Susan Lombaard het so mooi vergelyking met die padwedloop in haar onderhoud met Lise gestel - die steil opdraande wat voorlê, die sweet en trane om bo uit te kom. Elke spier wat pyn. En dan die terugkyk as jy bo kom, die wete dat daar nie omdraaikans is nie. Die rukkie se rus voor jy die volgende bult moet aandurf. Maar ook die wete dat daar iewers voor 'n einde is.

Lise, hou jou wenstreep in die oog waar Danie en jou kinders vir jou wag!

Donations

Name Comment Date Amount
Quintin Diederichs Dankie! Feb 23, 2017 R 1 010.00
Deon Jou hart is om 'n verskil in mense se lewens te maak. Feb 23, 2017 R 510.00
Anonymous Dankie Feb 23, 2017 R 1 028.20
Chris Laat die koningkryk kom Feb 19, 2017 R 205.64
Eugenie Sterkte ! Feb 17, 2017 R 785.91
Santie Go Ronel Sterkte Ronel, jy het ñ mooi hart! Feb 17, 2017 R 205.64
H & D Selgroep Lekker hardloop Feb 17, 2017 R 3 020.00
HELENA STERKTE. LEKKER HARDLOOP Feb 17, 2017 R 1 010.00
Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 7 775.39

Fundraising target

R 5 000.00
Donate

Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand  Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.