Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Rooiwarm Wintersmark

Rooiwarm Wintersmark

Personal message

Met die COVID-19 pandemie is ons nie in staat om ons gewone wintersmark te doen nie en beplan 'n deur-ry en afleweringsmark. Ons benodig egter fondse vir bestanddele om sodoende die druk van die Rooikerk en sameroepers te verminder.

Fondse wat ingesamel word sal gebruik word om bestanddele aan te koop vir die produkte wat verkoop sal word op die Rooiwarm Wintersmark se deur-ry en afleweringsmark. Sonder skenings is dit vir die sameroepers baie moeilik om die produkte alles self aan te koop. Elke rand sal help om hierdie jaar se Rooiwarm Wintersmark 'n sukses te maak!

Deur geld by te dra vir die Rooiwarm Wintersmark stel jy die Rooikerk in staat om mense te bemagtig en belangrike projekte aan die gang te hou.

Die ingesamelde geld sal grotendeels vir bestanddele en verpakkingsmateriaal gaan.

Statistics

Donations to date

R 0.00

Fundraising target

R 10 000.00
Donate

Rooiwarm Wintersmark Support Cause

Rooiwarm Wintersmark Support Cause Logo

Rooiwarm Markte is gestig met die doel om ñ gemeenskapsmark deur die gemeenskap vir die gemeenskap te vestig in Bloemfontein. Met die COVID19 pandemie is ons nie in staat om ons gewone mark te doen nie en beplan 'n deurry en afleweringsmark. Ons benodig egter fondse vir bestanddele om sodoende die druk van die Rooikerk en sameroepers te verminder.