Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Ruhandre Atletiek

Ruhandre Atletiek

Funds Raised:
R 0
Fundraising Target:
R 5 000
Donate

Personal message

Dit is ʼn groot eer om te gaan so ver met my atletiek maar vir omstandighede kan my ouers dit nie bekostig om vir my nuwe goed te koop wat ek nodig het vir my atletiek nie en die vervoer uitgawes is bietjie baie. Brakpan, Gauteng

Ek wil vra of daar enige iemand is wat my kan help om my droom te bewaarheid asb. Elke klein bietjie help baie. Ek sal alles waardeer wat gegee word maak nie saak hoe groot of hoe klein die aantal is nie. Ek vra nie om dit vir enige iets te gebruik nie, net om verder te gaan met my atletiek. DANKIE ALMAL.

Ruhandre Venter.

 

Statistics

Fundraising target

R 5 000.00

Donations to date

R 0.00
Donate

Ruhandre Atletiek Campaign