Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Shadette SA Skaak

Shadette SA Skaak

Funds Raised:
R 8 097
Fundraising Target:
R 8 000
Donate

Personal message

Shadette is my stief dogter en n 10 jarige leerder by Laerskool AG Visser in Heidelberg Gauteng. Sy is baie lief vir skool en skaak. Sy is die enigste kind in haar skool wat genooi is om deel te neem aan die Skaak SA toernooi waar sy Sedibeng se o/12 dogters span sal verteenwoordig.

Ongelukkig is die toernooi baie duur en as gevolg van die hoë kostes kon sy nie laasjaar gaan deelneem aan die kampioenskappe nie. Daarom vra ons dat mense ons sal help om haar droom te laat waar word deur na die kampioenskappe te gaan.
Alle gelde wat ingesamel word gaan gebruik word om haar provinsiale klere te koop, die toernooi kostes te dek asook om haar vervoer en verblyf te dek. 

Donations

  • Nov 08, 2023 - USD $ 136.25
  • "" - Anonymous

  • Nov 08, 2023 - R 325.00 Fees covered
  • "All the best Chadet" - Iris Mezker

  • Nov 07, 2023 - R 200.00
  • "" - Anonymous

  • Nov 07, 2023 - USD $ 11.83 Fees covered
  • "Alle voorspoed!" - Yolande Botha

  • Nov 06, 2023 - R 300.00 Fees covered
  • "HB" - Anonymous

  • Nov 06, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "Baie geluk pragtige meisie." - Sarie van Heerden

  • Oct 12, 2023 - R 200.00
  • "" - Nita

  • Oct 10, 2023 - USD $ 56.16 Fees covered
  • "Van 'n ou vissie skaakspeler" - Bas Horneman

  • Oct 09, 2023 - USD $ 11.16 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 07, 2023 - USD $ 27.96 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Sep 28, 2023 - R 300.00 Fees covered
  • "" - Damian en Blom

  • Sep 24, 2023 - R 500.00
  • "" - Anonymous

Donate to this charity

Statistics

Fundraising target

R 8 000.00

Donations to date

R 8 097.37

Funds raised offline

R 1 900.00
Donate

Shadette SA Skaak Campaign