Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
SOLI DEO GLORIA #HardloopVirLise

SOLI DEO GLORIA #HardloopVirLise

Personal message

Ons neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.

Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.

Ons hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.

Donations

  • Mar 04, 2017 - USD $ 80.87
  • "Die Here ken sy kinders" - Olga & Flip

  • Mar 04, 2017 - R 1 028.20
  • "Sien jou op die pad" - Francois

  • Mar 04, 2017 - R 514.10
  • "Sterkte Lise en gesin" - Hannelie

  • Mar 04, 2017 - USD $ 8.09
  • "Sterkte" - Maer Sakkie

  • Mar 04, 2017 - USD $ 20.22
  • "Sterkte ons dink aan julle" - Johan Kok

  • Mar 04, 2017 - R 514.10
  • "We believe in the power of prayer and that miracles happen every day!" - Coenraad

  • Mar 04, 2017 - USD $ 80.87
  • "Bid saammet julle" - Odette

  • Mar 03, 2017 - R 1 028.20
  • "Trots op julle - Liese, Amanda & Albert!!" - Rudi&Marise;

  • Mar 03, 2017 - R 1 028.20
  • "Hou moed Liese dankie vir jou positiewe gesindheid" - Albert & Amanda

  • Mar 03, 2017 - R 514.00
  • "Gou-gou op die been" - David Pretorius

  • Mar 03, 2017 - R 514.10
  • "Staan sterk Danie en Lise. DiĆ© mooiste krismisroos gaan nog blom...! " - Liese Louw

Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 7 613.41

Fundraising target

R 7 000.00
Donate

Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand  Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.