Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Solidariteit Kommunikasiespan #HardloopVirLise

Solidariteit Kommunikasiespan #HardloopVirLise

Personal message

Ons neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.

Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.

Ons hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.

Donations

  • Mar 16, 2017 - R 756.02
  • "#HardloopVirLisa" - Solidariteit

  • Mar 16, 2017 - R 1 400.00
  • "#HardloopVirLisa" - Solidariteit

  • Feb 23, 2017 - R 260.00
  • "Sterkte Lise!" - Anonymous

  • Feb 22, 2017 - USD $ 24.06
  • "Sterkte vir julle" - PW Botes

  • Feb 21, 2017 - R 205.64
  • "Ons neem ook self deel, dis n voorreg en ons doen dit vir die Brink gesin!" - Marlindie & Cornè

  • Feb 21, 2017 - R 771.15
  • "Julle totale afhanklikheid van julle Skepper is vir ons 'n voorbeeld" - Lodi

  • Feb 17, 2017 - R 110.00
  • "Bly altyd so positief Lise!" - Cilleste

  • Feb 16, 2017 - R 514.10
  • "Baie goeie doel, sterkte." - Pieter Groenewald

Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 4 332.56

Fundraising target

R 5 000.00
Donate

Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand  Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.