Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Susan for #HardloopVirLise

Susan for #HardloopVirLise

Personal message

Ek neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.

Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.

Ek hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.

Donations

  • Mar 17, 2017 - R 102.82
  • "Sterkte Lise!" - Sunrise Monster Deelnemer

  • Mar 06, 2017 - R 154.23
  • "Geluk Tannie Susan!!!!!!" - Werner & Christiaan

  • Mar 06, 2017 - R 110.00
  • "Gelukkige 40e! Baie seën vir jou!" - Amelia

  • Mar 06, 2017 - R 50.00
  • "Ystervrou jy is meer as oorwinnaar deur Christus wat jou krag gee" - VIA BFN TAMMY

  • Mar 06, 2017 - R 50.00
  • "Baie Blessings" - Fredericka Storm

  • Mar 04, 2017 - R 102.82
  • "Vir n dapper vrou" - Marda Oosthuysen

  • Mar 03, 2017 - R 205.64
  • "Baie sterkte!" - Cecile

  • Mar 03, 2017 - R 514.10
  • "Sy genade is genoeg!" - Tjaart

  • Mar 02, 2017 - R 102.82
  • "Alle sterkte " - Ilse

  • Mar 02, 2017 - R 102.82
  • "Happy birthday! God is good Lise!" - Tobia

  • Mar 02, 2017 - R 102.82
  • "God se Genade is Groot" - Chrisjan

  • Mar 01, 2017 - USD $ 80.25
  • "Dankie Susan" - Naamloos

  • Mar 01, 2017 - R 41.13
  • "Geluk met 40 !!!!" - Anna

  • Feb 28, 2017 - R 1 028.20
  • "Go Susan. " - Anonymous

  • Feb 27, 2017 - R 510.00
  • "Sterkte, bid vir julle gesin en familie x" - Corporate Match

  • Feb 24, 2017 - R 120.00
  • "Dankie vir als wat jy doen Susan. Sterkte met die hardloop." - Salome Cilliers

  • Feb 22, 2017 - R 200.00
  • "Sterkte!" - Christoff

  • Feb 22, 2017 - R 200.00
  • "Amen" - Anonymous

  • Feb 21, 2017 - R 200.00
  • "Dankie, Susan! Sterkte en geniet dit. :-)" - Milan

  • Feb 20, 2017 - R 102.82
  • "Baie dankie Susan vir die gereelde, sensitiewe berigte. Baie sterkte!" - Loraine

  • Feb 20, 2017 - R 450.00
  • "God se Genade oneindig groot!!!" - GRACE

  • Feb 18, 2017 - USD $ 40.28
  • "Hebreërs12:1-2 "Die lewe is soos 'n wedloop..." DB." - Minnamoe&Kie;

  • Feb 17, 2017 - USD $ 13.16
  • "Allerbeste wense vergesel Lise, familie en kinders." - Heidi Morgan

  • Feb 17, 2017 - R 10 000.00
  • "Afriforum" - Afriforum

  • Feb 16, 2017 - R 205.64
  • "Jou omgee gaan nie ongesiends verby nie!" - Engela

  • Feb 16, 2017 - R 51.41
  • "Well done!" - Michelle Theron

  • Feb 16, 2017 - R 210.00
  • "Sterkte Susan, dit is wonderlik." - Henk

  • Feb 14, 2017 - R 205.64
  • "Baie sterkte vir die wedloop en vir die projek ! " - Tjaart

  • Feb 10, 2017 - R 1 010.00
  • "Sy antwoord was:"My genade is vir jou genoeg" - 2Kor12:9" - Carien Bouwer

  • Feb 10, 2017 - R 170.00
  • "Happy 4th! ! Go Susan!" - Mandie

  • Feb 10, 2017 - R 300.00
  • "Ongelooflike mooi daad wat jy vir Lise doen!! Jy sal geseen word hiervoor!!" - Suan Stockwell

  • Feb 09, 2017 - R 41.00
  • "My boodskap: Drie hoera's vir 1977!!!" - Annabelle Lombard

  • Feb 09, 2017 - R 110.00
  • "Lukas 18:1 "Mens moet aanhou bid, sonder om moedeloos te word"" - Hestie Nel

  • Feb 09, 2017 - R 50.00
  • "STERKTE" - RONEL

  • Feb 09, 2017 - R 60.00
  • "Jy is great Susan vr Lisa hulle" - hester

  • Feb 08, 2017 - USD $ 19.58
  • "Wonderlike gebaar! Uit Hereford, UK" - Riana Oosthuizen

  • Feb 08, 2017 - R 102.82
  • "Fillipense 4:13. "Ek is tot alles instaat deur Hom wat my die krag gee"." - Fienie Moller

  • Feb 08, 2017 - R 40.00
  • "Sterkte met die wedloop...Ons Vertrou dit sal goed gaan met jou en veral met Lise haar herstel..." - Gerrit Buter

  • Feb 08, 2017 - R 205.64
  • "'n Pragtige gebaar! Sterkte met die voorbereiding!" - Suna Louw

  • Feb 08, 2017 - R 82.26
  • "Mooi hardloop en dankie vir die geleentheid!" - Marina Venter

  • Feb 08, 2017 - R 60.00
  • "geniet 40!!! en sterkte met draf!!" - Elzaan

  • Feb 08, 2017 - R 110.00
  • "Ek doen die 10km vir Lise!!!" - Lynette

  • Feb 08, 2017 - R 102.82
  • "Lekker hardloop!" - Linda Holland

  • Feb 08, 2017 - R 102.82
  • "Lekker hardloop!" - Sarette van Vuuren

  • Feb 08, 2017 - R 110.00
  • "Vrede" - Vriend

  • Feb 08, 2017 - R 60.00
  • "Wees geseënd!! " - Zelda Pretorius

  • Feb 08, 2017 - R 102.82
  • "Kom ons jet!" - Adellie die skilpad...

  • Feb 08, 2017 - R 205.64
  • "Dis 'n wonderlike gebaar !" - Ronel

  • Feb 08, 2017 - R 210.00
  • "Sterkte dis vir goeie doel" - Rienie Oosthuizen

  • Feb 08, 2017 - R 40.00
  • "Mag Jesus jou seen" - Angelique Geldenhuys

  • Feb 08, 2017 - R 50.00
  • "Dankie vir jou mooi gebaar. Spoedige beterskap Lise!!" - Louise van Niekerk

  • Feb 08, 2017 - R 41.13
  • "My boodskap: Drie hoera's vir 1977!!!" - Annabelle Lombard

  • Feb 08, 2017 - R 102.82
  • "Ons is baie TROTS op die Brink gesin (Spreuke 4:20 - 22)" - Andre Du Toit

  • Feb 07, 2017 - USD $ 7.91
  • "Jy is great" - Louise Buys

  • Feb 07, 2017 - R 41.13
  • "Go Susan!!!!" - Dagboekfluisteraar

Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 20 751.21

Fundraising target

R 48 000.00
Donate

Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand  Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.