Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Zetties Funky Nails

Zetties Funky Nails

Personal message

Ek wil graag my nael kursus deur Oxbridge Academy of Beauty Therapy klaar maak. Dit is my passie en my hele lewe.  Enige hulp sal ek waardeur word.  Mense, regtig ek vra uit my hart vir hulp; ek sal julle nie terleurstel nie.   Julle kan my vordering volg op my Facebook blad:  Zettie's Funky Nails: Zettie's Funky Nails.

Statistics

Donations to date

R 0.00

Fundraising target

R 5 000.00
Donate

Suzette Theron Training Cause

Suzette Theron Training Cause Logo

Ek wil baie graag my passie vir naels verder vat.  Ek het 'n kursus wat ek baie graag wil doen om my besigheid verder te vat en my passie te volg.  Enige enige hulp sal ek met oop arms ontvang.