Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Please help Tanya

Please help Tanya

Funds Raised:
R 946
Fundraising Target:
R 50 000
Donate

Personal message

Tanya is my oorlede suster se dogter. Rustenburg, Noord-Wes

Ek het haar onder my vlerk geneem soos my eie. Sy het vyf weke terug skielik baie siek geword. Sy het 16 kg verloor in 2 weke. Sy hou geen kos of vloeistof in nie. Sy het nie ʼn mediese fonds nie. Hulle het al talle Drs. gesien en al vele toetse laat doen. Sy was in ʼn Staats hospitaal, maar met onverligte sake. Sy is nou opgeneem in ʼn privaat hospitaal.

Ek vra asb. vir hulp, want sy moet gaan vir ʼn sonar en ʼn CT scan. Baie dankie viralmal wat ʼn bydrae lewer.

 

Donations

  • Sep 11, 2023 - USD $ 56.63 Fees covered
  • "" - Anonymous

Donate to this charity

Statistics

Fundraising target

R 50 000.00

Donations to date

R 945.98
Donate

Please help Tanya Campaign