Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
The Silent Champions

The Silent Champions

Personal message

A page for direct donations to Helpende Hand for #HardloopVirLise.

Donations

Name Comment Date Amount
Gerna Horak #HardloopVirLisa Mar 08, 2017 R 1 000.00
Vermont Vasbyt,En hou moed Mar 08, 2017 R 1 028.20
Prof S Crous #HardloopVirLisa Mar 08, 2017 R 500.00
Susan Jou geloof en positiwiteit is 'n inspirasie. Hou jou in ons gebede. Mar 07, 2017 R 500.00
Trienchen Liewe Lise, met liefde van Trienchen Mar 07, 2017 R 5 000.00
PR en Caroli du Toit Ek het die Brink gesin leer ken tydens my skooldae by PBHS. Mr Brink was my rugby afrigter en huisvoog. Sterkte met die pad voorentoe. Mar 07, 2017 R 2 056.40
Margit Maritz Bid vir julle! Mar 06, 2017 R 1 542.30
Kontat Donasies by Sunrise Monster Dankie vir almal se mooi harte op die dag! Mar 06, 2017 R 359.87
Cornelia Jooste Sterkte Mar 06, 2017 R 2 000.00
Zelda Tunc-Pekkan Thinking of you and your family, Danie! Mar 06, 2017 USD $ 105.22
Coenie Vermaak Baie Sterkte! In die uitdaging is julle 'n voorbeeld vir ons almal. Mar 05, 2017 USD $ 40.43
Schalk #HardloopvirLise Mar 03, 2017 R 308.46
Dirk Postma Laerskool Sterkte, Lise en gesin! Mar 03, 2017 R 1 233.84
Koot Fourie Stertkte Mar 03, 2017 R 200.00
Melissa De Jager HardloopVirLise Mar 03, 2017 R 510.00
Adriano Duarte & Family May you have a Speedy & Fulfilling Recovery, God Bless Feb 28, 2017 R 1 028.20
Hilmari Smuts Sterkte Dassie en Lise!! Dink aan julle!! Hilmarixxx Feb 28, 2017 R 1 028.20
Coenie & Marelize Ons dink aan jou! Feb 28, 2017 USD $ 40.46
R&E #hardloopvirlise Feb 26, 2017 R 2 570.50
Anonymous Baie sterkte, dink aan jou Feb 21, 2017 R 308.46
NICO EN ANSIE VAN DEN BERG Danie en Lise en jul pragtige kinders, baie sterkte met die lang pad na herstel. Ons dra julle op aan ons Skepper. Feb 21, 2017 R 205.64
Helena Sodat Lize kan hardloop! Feb 17, 2017 R 200.00
Tersa di Toit Mag Lise eersdaags weer mobiel wees en haar plek as moeder en eggenoot volkome kan inneem. Feb 16, 2017 USD $ 16.26
Marie Conradie Voorspoed Lise Brink Feb 09, 2017 R 1 010.00
Amanda Viljoen Lise, sterkte met jou herstel. Ek weet God sal jou vashou. Byt net vas. Feb 08, 2017 R 1 010.00
Corinda Sterkte vir julle gesin. Ons bid! Feb 07, 2017 R 257.05
Marietjie en Dawid Retief Mag jy vinnig loop Lise, Liefde xxx Feb 06, 2017 R 514.10
Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 27 001.59

Fundraising target

R 1 000.00
Donate

Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand  Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.