Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Trudi Fourie se S4J Uitdaging vir 2020

Trudi Fourie se S4J Uitdaging vir 2020

Personal message

Die kinders van Soedan en Suid Soedan het geweldige behoeftes. Een van hulle is opvoedkundige toerusting.

Trudi het besluit om 'n verandering in hulle lewens te maak. Span in agter haar en help haar om hierdie verskil tot stand te bring. Hulle het jou hulp regtig nodig.

Donations

  • Aug 15, 2020 - R 200.00
  • "Sterkte Trudi" - Your supporter

  • Aug 15, 2020 - R 200.00
  • "You go Girl!" - Allie Van Niekerk

  • Aug 14, 2020 - R 100.00
  • "

    Hou aan met al jou harde werk

    " - Daleen van zyl

Statistics

Donations to date

R 850.00

Fundraising target

R 2 500.00

Funds raised offline

R 300.00