Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
La dance tour

La dance tour

Personal message

My naam is Verushka Oberholzer en ek is 13 jaar oud. Ek kom met 'n baie swaar hart na julle toe.  My dans skool is uitgenooi om volgende jaar na die L A Dance Tour toe te gaan (13 Junie -  25 Junie 2020). 

Ek wil baie graag gaan maar die toer kos ongeveer R45 000.00 net om te gaan. Dit sluit nog nie my vliegtuig kaartjie of kos geld in nie.

Ek sal baie bly wees as jul my asb kan help met 'n borg of  n donasie. My Mamma en Pappa gaan my ook help.

Baie dankie Verushka Oberholzer.

Funds raised will go towards the programme cost:
$2697.00 USD Chaperones & Family Members (My mom would like to attend with me)
TOUR INCLUDES
• 12 nights accommodation (7 Hollywood & 5 Anaheim)
• BONUS: Breakfast daily
• Return airport transfers to and from LAX
• All ground transportation in LA
• Dance Classes at Millennium, Edge and IDA
• Dance Seminars with professional dancers & agents

DOES NOT INCLUDE
• Flights
• Lunches & dinners
• Travel insurance
• Performance costume
• ESTA Visa Waiver/Visa (if applicable)
• Spending money

*Funds raised will be transferred directly to the tour operator*

Statistics

Donations to date

R 0.00

Fundraising target

R 45 000.00
Donate

Verushka Oberholzer Dance Cause

Verushka Oberholzer Dance Cause Logo

My naam is Verushka Oberholzer en ek is 13 jaar oud. Ek kom met 'n baie swaar hart na julle toe. My dans skool is uitgenooi om volgende jaar na die L A Dance Tour toe te gaan. Ek wil baie graag gaan maar die toer kos ongeveer R45000.00 net om te gaan.