Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Werner for #HardloopvirLise

Werner for #HardloopvirLise

Personal message

Ek neem deel aan die #hardloopvirlise-veldtog.

Danie en Lise Brink was op 16 Desember verlede jaar in 'n tragiese ongeluk waarin twee van hul kinders oorlede is, en Lise haar been verloor het. Ons samel fondse in vir 'n prostese, sodat Lise eendag saam met haar man, Danie, aan wedlope kan deelneem.

Ek hardloop vir Lise, sodat Lise kan hardloop.

Donations

Name Comment Date Amount
Pieter Well done !!!!!! Mar 06, 2017 R 2 056.40
Rose Ons is trots op jou Werner Mar 04, 2017 R 500.00
Fienie Moller Sterkte Werner. Jy is 'n voorbeeld vir baie mense. Geniet die 5km. Mar 03, 2017 R 205.64
Vena Strauss Werner, baie dankie vir die pragtige gebaar om op 'n gesonde en lekker manier 'n verskil te bring aan ons geliefde Brinkies Mar 03, 2017 R 100.00
Johan en Gerdie Pragtige inisiatief Werner, dankie! Mar 02, 2017 R 1 028.20
Besters Sterkte Werner Mar 02, 2017 R 514.10
Vogie Baie trots op jou Werner x Mar 01, 2017 R 102.82
Beckers Met liefde omdat jy omgee vir ander Feb 28, 2017 USD $ 38.46
Betsie Awesome' Feb 28, 2017 R 257.05
Mandy Trots op jou! Feb 28, 2017 R 51.41
Riana Minny Warner jy is n voorbeeld vir so baie. Trots op jou. Feb 27, 2017 R 200.00
Anonymous Go Werner! Trots op jou. Feb 27, 2017 R 2 500.00
Captain America Yes Werner! Feb 24, 2017 R 514.10
Yolandie proud of you! Feb 23, 2017 R 102.82
Anonymous Jy is 'n inspirasie Werner! Feb 23, 2017 R 514.10
Sue Pretorius Jy stel 'n wonderlike voorbeeld vir ons almal! Draf die 5 Km kaf!! Feb 23, 2017 R 514.10
Hennie & Janene Go Werner Feb 16, 2017 R 210.00
Rudi Knoesen Go Werner Go! Feb 16, 2017 R 500.00
Brent and Melanie Go for it Werries!!! Feb 16, 2017 R 5 141.00
Anonymous What a worthy cause !! Go Werner !! Feb 16, 2017 R 3 598.70
Christa Wens jou net die beste toe Werner Feb 08, 2017 R 514.10
Oupa Jannie & Ouma Martie Ons is trots op jou, Werries!!! Feb 08, 2017 R 411.28
Leonie Jy maak ons trots Werries! Feb 07, 2017 R 102.82
Susan de wet Go Werner! Hardloop hulle almal weg! Feb 07, 2017 R 102.82
Lani Go Werner!! Feb 07, 2017 R 102.82
Arno la Grange Hoop jou race gaan baie goed,Wernerkie ! Feb 07, 2017 R 1 028.20
Adellie Mooi Werries! Feb 07, 2017 R 102.82
Anny Werner, jy is my held!!!! Feb 07, 2017 R 200.00
Donate to this charity

Statistics

Donations to date

R 21 675.35

Fundraising target

R 16 000.00
Donate

Solidariteit Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand  Logo

Solidariteit Helpende Hand is in 1949 gestig as antwoord op die Afrikaner-armoedekrisis en ons visie is om oplossings vir die aanspreek van Afrikaner-armoede te vind.

Solidariteit Helpende Hand was founded in 1949 in reponse to the poverty crises in which Afrikaners found themselves at the time. The focus of Helpende Hand is to alleviate, prevent and end poverty in the Afrikaner community.