Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Wynand Jnr se skaakfonds

Wynand Jnr se skaakfonds

Personal message

Wynand is gekies vir die Distrik Oos skaakspan.  Hy het 'n groot liefde vir skaak, speel gereeld en wanneer iemand vra aan watter sport hy deelneem, is sy antwoord altyd "SKAAK!" Hy geniet dit ook om op sy rekenaar skaak te speel.  

Baie skaakspelers van sy ouderdom wat op Provinsiale of Nasionale vlak skaak speel, kry individuele skaakonderrig.  Ons het die geleentheid om vir Wynand by een van die beste skaakafrigters in ons land een keer 'n week te laat oefen teen R200 per oefening.  Enige bydrae tot sy skaakontwikkeling sal baie waardeer word.

Statistics

Donations to date

R 0.00

Fundraising target

R 3 500.00
Donate

Wynand Chess Cause

Wynand Chess Cause Logo

Ons het die geleentheid om vir Wynand by een van die beste skaakafrigters in ons land een keer 'n week te laat oefen teen R200 per oefening.  Enige bydrae tot sy skaakontwikkeling sal baie waardeer word.