Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
The World Schools Festival Thailand Campaign Logo

The World Schools Festival Thailand Campaign

Hi, ek is Adri van Rensburg, Reinhart Viljoen se ma. Reinhart het die kans om saam met Oakdale se span na die Wêreldskolefees in Thailand te gaan, 'n groot geleentheid vir wêreldwye blootstelling in rugby.

Ons moet R15000 vir die toer insamel, waarvan 'n derde teen 1 Desember 2023 betaalbaar is. Julle ondersteuning beteken baie vir Reinhart en vir ons as sy ouers.

Dankie. - Adri

To contribute to this cause please click on the link below... 

Please consider covering the platform fee, so more of your donations goes to our project.

Donor Messages

Bennie Nel
Sterkte jong man. Bou jou drome!
Anonymous
Carl Kleinhans
Voorspoed Reinhart. Geniet dit!
Bernadene
Reinhart, hierdie is so n ongelooflike geleentheid. Mag die Here jou in oorvloed seen met jou pad vorentoe. Ons almal staan agter jou, en die groot man daar bo juig vir jou. Gryp die bul by die horings aan!💪 Baie liefde❣️
Anonymous
Geniet elke moomblik en maak die beste daarvan.
Renier Basson
May every drop of sweat lead you to success,and every hurdle become a stepping stone to greatness.Play with passion, focus, and heart. Believe in yourself, and conquer the field with your extraordinary talent.
Anonymous
Erich Knoetze
Gaan en maak skandes soos ons jou ken nie meer so klein yster!🙌🏻🏆
Andre & Casey
Good luck! Andre & Casey

Activity feed

Bennie Nel donated R 500 via The World Schools Festival Thailand
22 Nov 2023 R 500
Anonymous donated R 1 000 via The World Schools Festival Thailand
18 Nov 2023 R 1 000
Carl Kleinhans donated US $ 27 via The World Schools Festival Thailand
17 Nov 2023 US $ 27
Bernadene donated R 200 via The World Schools Festival Thailand
17 Nov 2023 R 200
Anonymous donated R 500 via The World Schools Festival Thailand
17 Nov 2023 R 500