Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
AfriForum Logo

AfriForum

Adv. Gerrie Nel requires R5 million for the SPCA’s private prosecution case against cruelty to animals. The SPCA has no funding for the prosecution. It costs R5 million for a case. As a community we need to take the responsibility to ensure that justice prevails and that no-one is above the law.

Adv. Gerrie Nel benodig R5 miljoen vir die DBV se privaat vervolging van wreedheid teenoor diere. Die DBV het nie fondse om privaat te vervolg nie, en daarom moet ons as gemeenskap die verantwoordelikheid neem om te verseker dat geregtigheid geskied en niemand bo die reg verhewe is nie.