Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Dromets vir jong seun Campaign Logo

Dromets vir jong seun Campaign

Hello
Hier is ons nou waar geen ouer wil wees nie as jou 2 jarige seuntjie nie kan hoor of praat nie weens n erg oor infeksie en vog agter oordrome in altwee sy oortjies. Hy kan nie hoor as mamma of pappa roep nie hy wys met sy handtjies en knik sy koppie as hy sit wil he dis hoe hy nou met ons praat. Ek het hom by di spraak en oor vroutjie gehad om ore te laat toets en dis toe ons sien hy kan nie hoor nie en is toe verwys na huis dokter toe by dokter gekom en dadelik gekyk en gese   hier is groot moeilikheid met sy oortjies hy sal moet dromets kry in altwee sy ore vog is so erg dat niks klanke kan in gaan nie en is bloedrooi en baie seer en die staathospitaal hier doen dit nie net medi clinic kan help ma daar is geen mediese fondse nie en ek is tans werkloos weens omstandighede en die kostes om sy oortjies reg te maak is R20

000.

Hy moet di 17 november weer gaan vi sy ore om te sien of beter is as nie is ni moet hy dromets kry hy is op antibiotika nou om te sien of dt ni sal help nie.
Enige donasies en bydra sal op reg wardeur word om vir hom di vooreg te kan gee om te kan hoor en praat met sy mamma en sy maatjies.

Statistics

Fundraising target

R 20 000.00

Donations to date

R 500.00

Donor Messages

Anonymous
Sterkte!

Activity feed

Anonymous donated R 500 via Dromets vir jong seun
08 Nov 2023 R 500