
Shadette SA Skaak Campaign
Shadette is my stief dogter en n 10 jarige leerder by Laerskool AG Visser in Heidelberg Gauteng. Sy is baie lief vir skool en skaak. Sy is die enigste kind in haar skool wat genooi is om deel te neem aan die Skaak SA toernooi waar sy Sedibeng se o/12 dogters span sal verteenwoordig.Ongelukkig is die toernooi baie duur en as gevolg van die hoë kostes kon sy nie laasjaar gaan deelneem aan die kampioenskappe nie. Daarom vra ons dat mense ons sal help om haar droom te laat waar word deur na die kampioenskappe te gaan.
Alle gelde wat ingesamel word gaan gebruik word om haar provinsiale klere te koop, die toernooi kostes te dek asook om haar vervoer en verblyf te dek.
Connected Campaigns
Statistics
Donor Messages
Anonymous
Iris Mezker
All the best Chadet
Anonymous
Yolande Botha
Alle voorspoed!
Anonymous
HB
Sarie van Heerden
Baie geluk pragtige meisie.
Nita
Bas Horneman
Van 'n ou vissie skaakspeler
Anonymous
Activity feed
Anonymous donated US $ 136 via Shadette SA Skaak
08 Nov 2023
US $ 136
Iris Mezker donated R 325 via Shadette SA Skaak
08 Nov 2023
R 325
Anonymous donated R 200 via Shadette SA Skaak
07 Nov 2023
R 200
Yolande Botha donated US $ 12 via Shadette SA Skaak
06 Nov 2023
US $ 12
Anonymous donated R 300 via Shadette SA Skaak
06 Nov 2023
R 300