
African Youth and Junior Championships Campaign
African Youth and Junior Championships 2023
Ek is Anika Snyders ek het verlede jaar gematriekuleer aan Hoërskool Punt. Tans is ek besig met 'n internskap by SA Streching. Ek is vrydag 25 Augustus 2023 in kennis gestel dat ek aan die Afrika Junior Weightlifting kampioenskap in Cario, Egipte gaan deelneem van die 23 Oktober 2023 tot 2 November 2023. Hierdie kostes beloop R40000 en vir 'n student is dit 'n astronomise bedrag om te dek .
Ek het in 2021 in my eerste Weightlifting kompetisie deel geneem. Van dat ek die eerste keer op die kompetisie vloer deel geneem het wou ek net beter en beter word.
Prestasies:
25 September 2021 RSA Coastal Weightlifting Competition
1ste plek as Junior (body weight 64kg)
Totaal 95kg vir Snatch 43 kg en Clean and Jerk 52kg
22 Oktober 2023 RSA Coastal Weightlifting Competition
1ste plek as Junior en Senior (body weight 59kg)
Totaal 119kg vir Snatch 53kg en Clean and Jerk 66kg
18 Maart 2023 Western Province Senior Weightlifting Competition
3de plek Body weight 59kg
Totaal 121kg vir Snatch 53 kg en Clean and Jerk 68 kg
5 Augustus 2023 SA Jeug en Junior Weightligting kompetiesie
1ste plek as Junior (body weight 59kg)
Totaal 130kg vir Snatch 58kg en Clean and Jerk 72kg
Graag wil ek vra of daar 'n moontlikheid sal wees om dit te oorweeg vir 'n donasie asseblief om my kostes bietjie te verminder.
Connected Campaigns
Statistics
Donor Messages
Marelene
Andrea
So trots op jou !!Well done!!
Anonymous
Clarissa
Smash those goals! 💪🏻🏋️♀️💥
Gemma Kate Rachel de Beer
Well done Anika, We can't wait to watch you
Anonymous
Activity feed
Marelene donated R 200 via African Youth and Junior Championships
08 Sep 2023
R 200
Andrea donated R 500 via African Youth and Junior Championships
08 Sep 2023
R 500
Anonymous donated R 100 via African Youth and Junior Championships
08 Sep 2023
R 100
Clarissa donated R 500 via African Youth and Junior Championships
08 Sep 2023
R 500
Gemma Kate Rachel de Beer donated R 500 via African Youth and Junior Championships
08 Sep 2023
R 500